LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rosedene Guest House | LekkeSlaap
+33

Rosedene Guest House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: President Reitz-laan 131, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Rosedene Guest House bied selfsorgverblyf in Westdene in Bloemfontein.

Verblyf word in 3 ateljeewoonstelle met slaapplek vir 2 of 3 gaste gebied.

Elke woonstel het 'n kombuisie, slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n platskerm-TV teen die muur met sekere DStv-kanale in elke woonstel. Veilige parkeerplek word voorsien en gaste kan van die gemeenskaplike braai-area gebruik maak.

Daar is geriewe soos Mimosa Mall, Medi-Clinic, St Andrews School, Grey Kollege en die Universiteit van die Vrystaat naby.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • President Reitz-laan 131, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: President Reitz-laan 131, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdF7E4gz6QGLQHXvpWALNmbgTt3ASqdpwSjUJE4CKaNkPmYcIhu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 2) 131 President Reitz Ave Westdene 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.107984802956 26.207215293848
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!