Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Roseland House Self-catering

Selfsorg
Selfsorg (1-2 gaste)
Vanaf
Vanaf R1 500
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie woonstel beskik oor 1 slaapkamer met ’n koninggrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met ’n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en kookware. Daar is ’n TV met sekere DStv-kanale in die sitarea.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen harde musiek of geraas word toegelaat nie.
Geen partytjies of funksies word toegelaat nie.
Gaste sal verantwoordelikk gehou word vir enige skade aan die gastehuis en eiendom. Alhoewel elke moontlikheid nagestreef word om vir gaste die kamer van hul keuse te gee, behou ons die reg om ’n alternatiewe kamer te gee indien dit sou nodig raak.
Rook is verbode in die kamers - daar is spesifieke areas hiervoor.
Harde musiek is streng verbode.
Geen geleenthede of partytjies.
Daar mag slegs 2 besoekers per woonstel wees.
Stiltetyd - 20:00 tot 6:00.
Vloere met teëls mag glibberig wees in vogtige of nat weer - gaste moet versigtig wees wanneer hulle op teëls loop.
Roseland House sal nie verantwoordelik gehou word vir enige verlies of skade wat deur derde partye op die eiendom veroorsaak is nie - gaste moet seker maak dat waardevolle items uit motors gehaal word.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Selfsorg (1-4 gaste)
Vanaf
Vanaf R2 500
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer met ’n stort. Elke slaapkamer het ’n koninggrootte-bed. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met ’n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en kookware. Daar is ’n TV met sekere DStv kanale in die leefarea.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen harde musiek of geraas word toegelaat nie.
Geen partytjies of funksies word toegelaat nie.
Gaste sal verantwoordelikk gehou word vir enige skade aan die gastehuis en eiendom. Alhoewel elke moontlikheid nagestreef word om vir gaste die kamer van hul keuse te gee, behou ons die reg om ’n alternatiewe kamer te gee indien dit sou nodig raak.
Rook is verbode in die kamers - daar is spesifieke areas hiervoor.
Harde musiek is streng verbode.
Geen geleenthede of partytjies.
Daar mag slegs 2 besoekers per woonstel wees.
Stiltetyd - 20:00 tot 6:00.
Vloere met teëls mag glibberig wees in vogtige of nat weer - gaste moet versigtig wees wanneer hulle op teëls loop.
Roseland House sal nie verantwoordelik gehou word vir enige verlies of skade wat deur derde partye op die eiendom veroorsaak is nie - gaste moet seker maak dat waardevolle items uit motors gehaal word.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Selfsorg (1-6 gaste)
Vanaf
Vanaf R3 200
per eenheid
  • Plek vir 6 persone
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Daar is 2 slaapkamers met ’n koninggrootte-bed en 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens. Albei badkamers het ’n stort en toilet. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met ’n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en kookware. Daar is ’n TV met sekere DStv-kanale in die sitarea.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen harde musiek of geraas word toegelaat nie.
Geen partytjies of funksies word toegelaat nie.
Gaste sal verantwoordelikk gehou word vir enige skade aan die gastehuis en eiendom. Alhoewel elke moontlikheid nagestreef word om vir gaste die kamer van hul keuse te gee, behou ons die reg om ’n alternatiewe kamer te gee indien dit sou nodig raak.
Rook is verbode in die kamers - daar is spesifieke areas hiervoor.
Harde musiek is streng verbode.
Geen geleenthede of partytjies.
Daar mag slegs 2 besoekers per woonstel wees.
Stiltetyd - 20:00 tot 6:00.
Vloere met teëls mag glibberig wees in vogtige of nat weer - gaste moet versigtig wees wanneer hulle op teëls loop.
Roseland House sal nie verantwoordelik gehou word vir enige verlies of skade wat deur derde partye op die eiendom veroorsaak is nie - gaste moet seker maak dat waardevolle items uit motors gehaal word.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Selfsorg (1-6 gaste) met balkon
Vanaf
Vanaf R3 200
per eenheid
  • Plek vir 6 persone
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie woonstel het ’n balkon en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Daar is 2 slaapkamers wat elk ’n koninggrootte-bed het en 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens. Albei badkamers het ’n stort en toilet. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met ’n yskas, oond, stood, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en kookware. Daar is ’n TV met sekere DStv-kanale in die sitarea.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen harde musiek of geraas word toegelaat nie.
Geen partytjies of funksies word toegelaat nie.
Gaste sal verantwoordelikk gehou word vir enige skade aan die gastehuis en eiendom. Alhoewel elke moontlikheid nagestreef word om vir gaste die kamer van hul keuse te gee, behou ons die reg om ’n alternatiewe kamer te gee indien dit sou nodig raak.
Rook is verbode in die kamers - daar is spesifieke areas hiervoor.
Harde musiek is streng verbode.
Geen geleenthede of partytjies.
Daar mag slegs 2 besoekers per woonstel wees.
Stiltetyd - 20:00 tot 6:00.
Vloere met teëls mag glibberig wees in vogtige of nat weer - gaste moet versigtig wees wanneer hulle op teëls loop.
Roseland House sal nie verantwoordelik gehou word vir enige verlies of skade wat deur derde partye op die eiendom veroorsaak is nie - gaste moet seker maak dat waardevolle items uit motors gehaal word.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Helen Joseph-weg 280, Glenwood, Durban, 4083, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1029f9eebd0a63232bd7e9e43ca93895003fa4de68363fe8456a8aaa04a0b5cac0f319f7c4db8fe66be054fb0c766bf1c55b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 1 5 1 4 280 Helen Joseph Road Glenwood 4083 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.857817669091 30.99262644863