Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rosemary Cottage

Selfsorg
Weeksdagaanbod 10% af

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 15 Apr 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerk-straat 127, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 R1 620 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Rosemary Cottage is 'n rustieke kothuis op die eienaar se perseel in die hartjie van Wakkerstroom. Dié kothuis het 'n privaat ingang en is die ideale plek vir 'n rustige wegbreek.

Hierdie kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel met stoele en dit lei na die leefarea met 'n rusbank, 2 stoele en 'n gasverwarmer.

Die sitarea lei na die houtdek met 'n Weber-braai waar gaste die uitsig oor die tuin en op Ossewa Kop kan inneem. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Rosemary Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Emma Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 78

Jaar gelys 2

Ligging

  • Kerk-straat 127, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Wakkerstroom Mpumalanga
Vanaf R1 800
R1 800 R1 620
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 800
R1 800 R1 620
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerk-straat 127, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0601f48212116338eb9f6b72226eff423db45ca32fd92a2aa443491df36b07457e67dee4c344e3470e5b4a73b320852b4746?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R1 620 per nag, vir 4 mense 127 Kerk Street Wakkerstroom 2480 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.356260631066 30.1397662608
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem