Rosendal Akkommodasie by Rosenvilla | LekkeSlaap
+16
+16

Rosenvilla

Selfsorg
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melinastraat 45, Rosendal, 7550, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18

Beskrywing

Rosenvilla is 'n gerieflike woonstel vir 2 gaste in Rosendal.

Dié selfsorgwoonstel is op die eerste verdieping en het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die oopplan-kombuis het 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolf, yskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar.

Die sitkamer het 'n TV en daar is WiFi in die eenheid. Gaste kan hul eie dekodeerder en slimkaart bring om DStv te kyk.

Die leefarea lei na 'n balkonnetjie en daar is parkeerplek in die oprit.

Slaapplek

’n Bespreking by Rosenvilla sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Melinastraat 45, Rosendal, 7550, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melinastraat 45, Rosendal, 7550, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzlMTY6WC3RpMg1Uo4fM8ZmZKZWFIHqHusw4nhew6hnSBQlg6JH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (plek vir 2) 45 Melina Street Rosendal 7550 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.86486236116 18.64247635582
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za