Roses and Pebbles B & B Guest House
Opsomming van Resensie
Rulise B - Mei 2022
Gemiddeld
Netjies, mooi, vriendelike ontvangs en het baie tuis gevoel!
Roses and Pebbles B & B Guest House se terugvoer
Baie dankie Rulise, vir die pragtige terugvoer. Ek is baie bly julle het by ons uitgekom.
Groete
Melynda Marx
Matthew V - Apr 2022
Gemiddeld
Pleasant stay.
Roses and Pebbles B & B Guest House se terugvoer
Thank you Matthew for the most beautiful feedback. It was great hosting you and Lisa.
Jacolet G - Apr 2022
Gemiddeld
Gerieflik, veilig en baie goeie waarde vir geld. Heerlikste ontbyt!
Lees meerRoses and Pebbles B & B Guest House se terugvoer
Baie dankie Jacolet vir julle pragtige terugvoer.
Dat was net éen groot plesier om jou en Elri se gasvrou te kon wees. Dit was lekker om julle te ontmoet en dit sal vir ons so lekker wees om julle weer te sien as julle weer in ons omgewing is.
Groete
Melynda
Roses and Pebbles B & B Guest House
Yvonne D - Apr 2022
Gemiddeld
Uitstekend.
Roses and Pebbles B & B Guest House se terugvoer
Baie dankie Yvonne vir die pragtige terugvoer. Hoop ons sien julle weer as julle in ons omgewing is.
Laetitia B - Mrt 2022
Gemiddeld
Excellent service and very kind owner.
Roses and Pebbles B & B Guest House se terugvoer
Thank you so much Laetitia for the beautiful feedback. It was such a pleasure to host you.
Kind regards
Melynda
Roses and Pebbles B & B Guest Housr
Rika E - Des 2021
Gemiddeld
Baie vriendelik gasvrou. Mal oor die plekkie.
Roses and Pebbles B & B Guest House se terugvoer
Baie dankie Rika vir die pragtige terugvoer, ons waardeer dit so baie. Dit was baie lekker met julle hier by ons en ek hoop ons sien mekaar weer vorentoe.
Groete
Melynda Marx
Melani V - Aug 2021
Gemiddeld
Meer as 5 sterre werd!
Roses and Pebbles B & B Guest House se terugvoer
Sjoe Melanie, bitter baie dankie vir jou pragtige terugvoer. Dit beteken so baie vir ons. Dit was net 'n voorreg met jou hier.
Groete
Melynda
Roses and Pebbles B & B Guest House
Ella G - Mrt 2021
Gemiddeld
Skoon, netjiese en baie gasvrye gastehuis.
Roses and Pebbles B & B Guest House se terugvoer
Baie dankie Ella vir jou pragtige terugvoer. Dit was vir ons net 'n voorreg om julle te ontmoet en om julle as gaste hier by ons te he. Julle was die gemaklikste gaste ooit. Hoop om julle weer in die toekoms by ons te he.
Sharon N - Jan 2021
Gemiddeld
Baie rustig gewees.
Lees meerRoses and Pebbles B & B Guest House se terugvoer
Baie dankie Sharon, vir die mooi en waardevolle terugvoer. Dit was vir ons heerlik met julle hier. Daaglikse skoon maak is van Maandag tot Vrydag, so dis 'n baie waardevolle versoek vir die skoonmaak middel vir die badkamer asook die groter asblik vir die kamer. Baie dankie vir jou terugvoer en jou ondersteuning.
Melynda Marx
Roses and Pebbles B & B Guest House
Ingrid W - Jan 2021
Gemiddeld
Pragtig, netjies.
Roses and Pebbles B & B Guest House se terugvoer
Baie dankie Ingrid vir jou mooi terugvoer. Ek waardeer dit regtig baie.
Ek hoop om julle weer te sien.
Groete
Melynda Marx
Rises and Pebbles B & B Guest House
Garth L - Des 2020
Gemiddeld
Relaxed, neat accommodation, friendly owners and lovely breakfast.
Roses and Pebbles B & B Guest House se terugvoer
Thank you Garth for the beatifull feedback. Hope to see you again in future when you travel to Klerksdorp.
Melynda Marx
Roses and Pebbles B & B Guest House
Joane V - Nov 2020
Gemiddeld
Waarde vir geld.
Roses and Pebbles B & B Guest House se terugvoer
Baie dankie Joane vir julle ondersteuning en vir die mooi terugvoer.
Groete,
Melynda
Carl V - Mrt 2020
Gemiddeld
Dit was regtig baie lekker om hier oor te bly.
Roses and Pebbles B & B Guest House se terugvoer
Baie dankie Carl, vir die mooi terugvoer. Ek hoop om jou weer by ons te kan he in die toekoms.
Marelize H - Feb 2020
Gemiddeld
Fantasties.
Roses and Pebbles B & B Guest House se terugvoer
Baie baie dankie Marelize. Julle is ongelooflike gaste.
Melynda Marx.
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Irislaan 26, Flimieda, Klerksdorp, 2571, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom