LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rosetta Hotel | LekkeSlaap
+36

Rosetta Hotel

  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R103, Rosetta, 3301, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R450 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Rosetta Hotel is 'n geskiedkundige, eeueoue, plattelandse hotel, kroeg en restaurant op die R103 tussen Nottingham Road en Mooirivier in die oulike gehuggie, Rosetta, wat in die Natalse Middellande geleë is. Die hotel is naby Kambergdam en vlieghengeldamme, en is 'n heerlike plek om te kom ontsnap.

Verblyf is beskikbaar in dubbelkamers, elk met 'n privaat badkamer. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi. Dompelpotkoffie en gratis sjerrie word in die kamers voorsien. Van die kamers het 'n werksarea vir sakereisigers, asook rusbanke om op te ontspan.

Die restaurant en feestelike kroeg op die perseel het lekker pizza en warm vure in die winter. Verder is daar 'n dek met 'n uitsig oor die groot grasperke, asook 'n klimraam.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Rosetta Hotel
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Langs die R103, Rosetta, 3301, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Rosetta Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R103, Rosetta, 3301, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe20e615d2dc46a2cde48285c4611c5bfc68c36a38e287bed9a051f301aa3d492121a2c0bff20d1a3cda4f8122bf90ad83e39?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450  per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 Off the R103 Rosetta 3301 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.305689964572 29.97732056935
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem