Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rosewood Guest Cottage

Rosewood Selfsorgkothuis
Vanaf
Vanaf R790
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Hierdie kothuis bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n oopplan-kombuisie en -eetarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee, koffie, melk en beskuit toegerus. Daar is 'n TV met die volle DStv-pakket en Netflix, asook 'n plafonwaaier wat met 'n afstandbeheer werk.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf of selfsorg

Huisreëls

Diere word nie toegelaat nie.
Rook is verbode binne die kothuis.
As gaste vir 2 gaste bespreek, sal hulle net toegang tot 1 kamer hê. Indien gaste vir 4 gaste bespreek, sal hulle toegang tot 2 kamers hê.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse kamers
Vanaf
Vanaf R790
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamers bied elk slaapplek aan 2 gaste, maar saam kan dit slaapplek aan 4 gaste bied. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en gaste deel die badkamer met 'n stort-oor-bad. Elke kamer het 'n plafonwaaier wat met 'n afstandbeheer werk en 'n TV met Netflix. Die kamers deel 'n koffiestasie met 'n yskas, mikrogolf en ketel. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Diere word nie toegelaat nie.
Rook is verbode binne die kothuis.
As gaste vir 2 gaste bespreek, sal hulle net toegang tot 1 kamer hê. Indien gaste vir 4 gaste bespreek, sal hulle toegang tot 2 kamers hê.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R790
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Smalstraat 172, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef0cb43f49086e47f0113dd4b11e3de4664a6b41afa622ef96bb3ed551e3dc68947260f4e40fc4099f912f72931a0864af5a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 172 Smal Street Vryheid 3100 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -27.763003466607 30.789019408043
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem