LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rosewood Guest Cottage | LekkeSlaap
+25

Rosewood Guest Cottage

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 14 resensies vir Rosewood Guest Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Michel S - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice place.

Small house, close to swimming pool and covered parking. All amenities were there. Two nice little dogs! A pity the owners were not there, loved to have had a chat. Cleaner took very well care of everything.

Anita D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige omgewing, netjies, alles wat jy benodig.

Enigste nadeel was hondjies wat baie geblaf het tot laatnag. Verder alles netjies, skoon en veilig.

Lizelle S - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, dankie.

Ons het gereis vir sport. Dankie.

Sandra B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra B

Sentraal, skoon en netjies.

Rosewood Guest Cottage was die ideale plekkie om by tuis te gaan. Die eenheid is klein en kompak, maar daar is alles wat jy nodig het en stylvol gemeubileer. Ek sal Rosewood beslis aanbeveel en self ook weer daar gaan oorbly.

Manus M - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manus M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Modern, netjies en skoon.

Sien sterre.

Andrew S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew S
Besigheidsreis

Relaxed environment, comfortable, clean and neat.

Value for money, clean, neat, DStv, relaxed.

Alet J - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet J

Ons het baie lekker geslaap.

Rosslyn het ons baie mooi aanwysings gegee. Die ontvangs was baie vriendelik en ons is mooi gewys hoe alles werk. Ons het die warm beddegoed baie waardeer. Ons het ook veral die lekker stort baie waardeer. Saterdagoggend is ons weer gegroet deur 'n baie vriendelike dametjie, Die verblyf was baie aangenaam.

Rosewood Guest Cottage's terugvoer

Good day,

Thank you so much for the positive review we are very glad that you enjoyed your stay with us.
You are more than welcome back any time hope to see you soon.

Rosewood Guest Cottage
Werner O - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner O
Gesin met klein kinders

Uitmuntend!

Dit was voorwaar die beste!

Odette H - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odette H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend! Pragtig, netjies, skoon en baie stil en rustig! Ons sal vir seker weer daar gaan bly.

Ons was aangenaam verras. Die eienares het my vooraf gekontak en was baie gaaf en vriendelik. Dit is 'n pragtige plek, lieflik gemeubileer en baie skoon en netjies. Definitief die geld werd en ons sal vir seker weer daar bespreek wanneer ons in Vryheid moet oornag.

Iona K - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iona K
Gesin met klein kinders

Voortreflik!

Rosewood Cottage het beslis my verwagtinge oortref. Die verblyf is gerieflik, ongelooflik netjies en skoon. Ons ontvangs was ook hartlik en ons het beslis tuis gevoel.

Adri L - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adri L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulik en intiem.

Sien sterre.

Amanda P - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda P
Besigheidsreis

Baie skoon en netjies - pragtig ingerig.

Sal dit definitief aanbeveel!

Elsabe A - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik om ná 'n lang reis in so 'n netjiese, stylvolle slaapplek in te stap!

Alles van hierdie plekkie is pragtig. Lieflike beddens met baie goeie linne. Roslin het baie goeie smaak en het elke hoekie pragtig beplan. Die eenheid is super netjies. Die stort is heerlik. Ons sal enige tyd weer by Rosewood Guest Cottage tuisgaan.

Rene V - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene V

Pragtige en keurig!

Sien sterre.

Vanaf R1 000
per nag (vir 3 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 3 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 3 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Smalstraat 172, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa6hYVibJSKyPCZX9eRQPSOYf7jp2p6p15SRLTbKOMGYVzsoTHC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 3 persone) 14 5 1 5 172 Smal Street Vryheid 3100 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-20:00 10:00 -27.763003466607 30.789019408043
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!