Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Rosewood Studio
- Selfsorg
- Rosewood Cottage
- Selfsorg
Huisreëls
Die bostaande tariewe sluit gratis tee en koffie, beddegoed en badhanddoeke in. Kinders tot en met 12 jaar sal kindertariewe betaal en daarna volwasse tariewe. In seisoentyd word minimum 5 nagte se verblyf vereis. Daar is genoeg parkeerplek vir 2 motors of 'n motor en sleepwa. Die tarief sluit strandhanddoeke uit. Daar is braaigeriewe, maar hout en houtskool moet saamgebring word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
130 13th Avenue, Gonubie, 5257, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang