Kalkbaai Akkommodasie by Rosmead Apartment | LekkeSlaap
+27
+27

Rosmead Apartment

5 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 750 per nag (vir 6 persone)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lever-weg 1, Kalkbaai, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Rosmead-woonstel is 'n ligte selfsorgwoonstel met 'n oopplan-uitleg en unieke styl. Dié ou historiese gebou is opgeknap en het 'n moderne, vars ontwerp. Dit was in die verlede deel van die ou Nederduitse Gereformeerde Kerk wat nou in Kalkbaai Teater, Artvark Galery, Courtyard Cafe en 2 woonstelle omskep is. Die woonstel is reg langs die hoofweg, Leverstraat Park en Dalebrook-getypoel. Dis ook naby verskeie kafees en restaurante.

Rosmead-woonstel het slaapplek vir 5 gaste in 2 en suite-slaapkamers. Die woonstel het 2 sitareas, 'n buite terras, en 'n oopplan-kombuis en -eetkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed. Daar is 'n koningingrootte-bed in een van die sitareas vir nog 1 gas.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, 'n stoof en oond, en 'n skottelgoedwasser. Die eetkamer het 'n etenstafel met sitplek vir 5. Die sitkamer het 'n kaggel. Buite is daar 'n privaat binnehof met 'n Weber-braai. Die oopplan-terras het stoepmeubels waar die gaste kan ontspan en die uitsig geniet.

Parkeerplek is in die straat beskikbaar. Die woonstel het 'n alarmstelsel en diefwering.

Slaapplek

’n Bespreking by Rosmead Apartment sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Kinderbedjie
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderbedjie
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 5 resensies vir Rosmead Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Lever-weg 1, Kalkbaai, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rosmead Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 750
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 750
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 750
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lever-weg 1, Kalkbaai, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsinsiuLGC1FIFOQshoE4rwsh2XwBo95MXOx1OycWz8G2Ui6bYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 750  per nag (vir 6 persone) 5 5 1 5 1 Lever Road Kalk Bay 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-22:00 10:00 -34.12487069893 18.450660265077
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za