Rexford Akkommodasie by Rothesay | LekkeSlaap
+13
+13

Rothesay

7 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R630 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Andrew-laan 38, Rexford, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Rothesay bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n opgeknapte tuinwoonstel met 1 slaapkamer in die voorstad Rexford in Knysna.

Die woonstel het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet, 'n sitkamer en 'n oopplan-kombuis en eetarea. Die kombuis het 'n gasstoof, mikrogolf en yskas, en die eetarea het 'n etenstafel met 4 stoele. Die aparte sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale. Die slaapkamer en eetarea lei na 'n houtdek met 'n uitsig oor die tuin. Hier kan gaste braai of 'n skemerkelkie geniet. Parkeerplek is langs die hoofhuis beskikbaar en die kothuis het 'n privaat ingang.

Die voorstad Rexford bied 'n uitsig oor die rustige Knysna-strandmeer. Plekke soos die Knysna-koppe, Leisure Island en die Pezula- en Knysna Gholfbane kan maklik van hier af bereik word. Ons is net sowat 12 minute vanaf die Knysna Waterfront met sy lieflike restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by Rothesay sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir Rothesay
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Andrew-laan 38, Rexford, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rothesay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R630
per nag (plek vir 2)
Vanaf R630
per nag (plek vir 2)
Vanaf R630
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Andrew-laan 38, Rexford, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6515a2eebe07d39ee16ec9bc259ffdc7bbfa5598daab8313d477b45d07ebb1fe585f94d6546dbaed116a606d98a2bc11372e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R630  per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 38 Andrew Avenue Rexford 6570 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.064721107395 23.081340961971
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za