LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rothesay House | LekkeSlaap
+21

Rothesay House

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rothesys-weg 18, West Beach, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Rothesay House is sowat 1,5 km vanaf Table View se strandfront in West Beach. Dis naby die wynroete, gholfbane en winkelsentrums geleë.

Die dubbelverdieping-gastehuis is geskik vir 6 volwassenes en 4 kinders. Dit het 4 ruim slaapkamers en 2 volledige badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens. Die vierde slaapkamer het 2 matrasse vir kinders. Albei badkamers het storte en toilette. Daar is ook 'n gastetoilet.

Die sitarea het 'n TV, 'n kroeg en 'n dubbelslaapbank. Daar is 'n kombuis en nog 'n kombuisie bo. Gaste het toegang tot die eetarea. Al die TV's het DStv. Daar is braaigeriewe op die stoep. Die huis het 'n veilige tuin en 'n alarmstelsel wat aan gewapende reaksie gekoppel is. Gratis Wifi is in van die kamers beskikbaar. Daar is parkeerplek vir 1 voertuig in die motorhuis en nog 'n voertuig in die geslote erf.

Rothesay House is net 20 minute se ry vanaf Kaapstad se middestad en die V&A Waterfront.

Slaapplek

’n Bespreking by Rothesay House sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kindermatras vir 1
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xKindermatras vir 1
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir Rothesay House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Rothesys-weg 18, West Beach, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rothesay House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rothesys-weg 18, West Beach, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAwMzIwZjAxLTEyZmItNDIyYi04YjVmLTZmMjU4YmYwY2E1Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000  per nag (plek vir 10) 10 5 1 5 18 Rothesay Road West Beach 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -33.807366860036 18.4826778136
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!