West Beach Akkommodasie by Rothesay House | LekkeSlaap
+21

Rothesay House

7 resensies
Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Rothesay House
Totally self-catering price per night.
Belasting en Ekstras

'n Terugbetaalbare sleutel-/breekskadedeposito van R1000 is in kontant met aankoms betaalbaar en die finale paaiement is ten minste 'n week voor die inklokdatum betaalbaar. 'n Eenmalige skoonmaakfooi van R250 sal gehef word indien die opsigter dit nodig ag as gevolg van die toestand waarin die huis gelos is.
Ons voorsien 'n standaard hoeveelheid elektrisiteit. Indien dit egter oorskry word, sal 'n addisionele fooi gehef word. Die gastehuisbestuurder sal dit met aankoms bespreek.
Let asseblief dat partytjies/funksies of luide jolyt nie toegelaat nie, aangesien dit in 'n residensiële area is.
Daar is parkeerplek vir 1 voertuig in die motorhuis - ander voertuie kan in die oprit parkeer op eie risiko.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 1000 moet direk aan die instansie betaal word.

Vanaf R1 700
per nag (plek vir 10)
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 10)
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rothesys-weg 18, West Beach, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAwMzIwZjAxLTEyZmItNDIyYi04YjVmLTZmMjU4YmYwY2E1Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 700  per nag (plek vir 10) 7 5 1 5 18 Rothesay Road West Beach 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -33.807366860036 18.4826778136
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za