LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rotrix Cottage | LekkeSlaap
+30

Rotrix Cottage

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kronestraat 13, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R1 250 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Rotrix Cottage is 'n selfsorgwoonstel met slaapplek vir 4 gaste in Worcester.

Die kothuis het 'n ruim slaapkamer wat bo geleë is, met 'n dubbelbed en 'n lessenaar, met oorgenoeg hang- en pakplek.

Waaiers en verwarmers is ook beskikbaar vir die somer en winter.

Die badkamer het 'n bad en stort. Handdoeke, 'n haardroër, en basiese toiletware word voorsien.

Die kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskassie, en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is 'n TV en 'n dubbelslaapbank in die sitkamer.

WiFi en Netflix is beskikbaar.

Die eenheid lei na 'n stoep met braaigeriewe. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Neem asb,. kennis dat die verblyf nie rolstoel-vriendelik is nie.

Daar is slegs parkeerplek vir 1 voertuig, indien gaste 'n sleepwa of nog 'n voertuig het, moet moet reëlings daarvoor vooraf getref word.

Worcester bied 'n groot verskeidenheid museums, wynkelders, restaurante, die Fossielroete, en Kleinplasie Buitelugmuseum.

Slaapplek

’n Bespreking by Rotrix Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 15 resensies vir Rotrix Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Kronestraat 13, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rotrix Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 250
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 250
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kronestraat 13, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6fbcc3e55165e11338378cd2cbcb352e9f7c96bfa42cd0322156c3d72b0dab69fdc775ae3fcc401a62b0807c55248bcc329f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250  per nag (vir 4 persone) 15 5 1 5 13 Krone Street Worcester 6850 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -33.639869 19.465694
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!