Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rots 'n See Self-catering Villa

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 185

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 15 resensies vir Rots 'n See Self-catering Villa
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Johan B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met vriende

Vyfster ontvangs, gasvrye ontvangs met 'n pragtige seeuitsig.

Ruim, volledig toegerus en netjiese huis reg op die see. Vriendelike en gasvrye ontvangs wat in al jou behoeftes voorsien. Ons het lekker gerus, ontspan en heerlik gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trevor C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor C
Saam met vriende

Wow, dit was fantasties, alles skoon en alles werk.

Geen probleme, als het reg gewerk, daar is genoeg sitplek, eetgerei ens. Self die wifi werk gedurende load shedding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rots 'n See Self-catering Villa se terugvoer

Hallo Trevor. Baie dankie, ons is bly julle het so lekker hier gekuier.

Rots 'n See Self-catering Villa
Dewald R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald R
Saam met vriende

Ongelooflik.

Rotse en See is 10 sterre werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette B

Heerlike kuierhuis met baie spasie, binnebraai en baie slaapplek. Pragtig uitsig!

Vriendelike mense, pynlik netjies en 'n heerlike leefhuis! Selfs WiFi gehad met loadshedding!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elzette R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzette R
Gesin met klein kinders

Ligging uitstekend, akkommodasie vir 'n familie met aĺles wat jy kan nodig hê.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Loretta C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loretta C

Peaceful and relaxing at this cosy home.

There is everything one could possibly need for self catering, especially for large groups. The honesty bar a lovely surprise, well stocked indeed. Towels, linen, a heater and electric blankets were great! The winter discount was a huge bonus! Many thanks! Perhaps some additional entertainment at the house during winter. And an outdoor table for summer, just a thought but otherwise a 10 out of 10.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rots 'n See Self-catering Villa se terugvoer

Hi Loretta,
Thank you for the excellent review, we are glad that you enjoyed your stay.
We will definitely take your thoughts on making it better into consideration.
Thank you for sharing with us.

Rots 'n See Self-catering Villa
Dewald G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald G

Fantasties maar definitief te kort gewees.

Almal van ons het dit baie geniet, want daar was oorgenoeg ruimte sodat almal privaat kon wees, maar ook baie lekker kuiergedeeltes waar almal saam kon wees. Die lekkerste was om in die oggend wakker te word terwyl jy jou koffie drink en kan kyk hoe die branders breek. Daar was geen tekorte in die woning en ek sal definitief weer daar gaan bly. Alles was baie netjies en alles wat jy benodig was daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rots 'n See Self-catering Villa se terugvoer

Hi Dewald
Baie dankie vir jou mooi resensie. Ons is baie bly dat julle dit so geniet het! Ja die see het so kalmerende uitwerking op mens ne. Ons sien beslis uit daarna om julle weer te sien!
Bilhah

Rots 'n See Self-catering Villa
Obie B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Obie B
Gesin met tieners

Wegbreeknaweek

Rots En See se diens was fantasties en die kommunikasie duidelik. Die huis het baie meer gebied as waarvoor ons kon hoop en die ligging kon nie beter wees nie. Alles was silwerskoon en netjies en het voldoen aan elke behoefte waaraan 'n mens kan dink. Daar was tot 'n verwelkomingsboodskap op die swartbord in die kombuis. Franskraal is 'n skoon dorp met vriendelike mense en besonderse natuurskoon. Ons het heerlik fietsgery, gestap en die kuslyn verken. Ons gaan beslis weer by Rots En See kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rots 'n See Self-catering Villa se terugvoer

Baie dankie Obie, ons is so bly julle het dit hier by Rots en See geniet. Ja die natuurskoon is asemrowend! Ons kyk uit vir julle volgende kuier!
Bilhah

Rots 'n See Self-catering Villa
Riette K - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riette K
Saam met vriende

Dit was 'n wonderlike breek en 'n pragtige huis. Sal beslis weer teruggaan!

Ons het absoluut niks gekort nie, soos hulle sê: Bring net jou kos en klere en geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rots 'n See Self-catering Villa se terugvoer

Dankie Riette, ons sien uit daarna om jul weer te ontvang.

Rots 'n See Self-catering Villa
Marius B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius B

Rots en See is hemel op aarde! Ons sou môre teruggaan as ons kon.

Die diens wat Jan en Bilhah gelewer het was besonders. Hulle gasvryheid, kommunikasie en vinnige response op elke versoek was puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rots 'n See Self-catering Villa se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie Marius. Dit was 'n plesier om julle hier te hê. Ons sien uit daarna om julle weer hier te ontvang!

Rots 'n See Self-catering Villa
Althea V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Althea V
Gesin met klein kinders

Beste besluit ooit.

Ons was baie gelukkig en het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rots 'n See Self-catering Villa se terugvoer

So bly julle het lekker by ons gekuier. Dit is altyd lekker om gaste soos julle te ontvang!

Rots 'n See Self-catering Villa
Marietjie R - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie R
Saam met vriende

Ongelooflik!

Fantastiese ruim huis, pragtige uitsig, ons is in 2018 vir seker weer daar!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rots 'n See Self-catering Villa se terugvoer

Thank you so much for your awesome review. We look forward to seeing you again in the future.

Rots 'n See Self-catering Villa
Andries W - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries W
Saam met vriende

Baie baie lekker.

Ligging is puik, onbelemmerde see-uitsig en fasiliteite uitstaande.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rots 'n See Self-catering Villa se terugvoer

Ons is baie bly julle het dit geniet.

Rots 'n See Self-catering Villa
Wilmarie S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilmarie S
Gesin met klein kinders

Baie lekker, veilige, gerieflike huis.

Huis het alles wat jy nodig het vir 'n naweekwegbreek. Baie veilig. Beautiful view en location. Plek vir 'n hele groep familie onder een dak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert S
Saam met vriende

Perfect weekend away.

The host is accommodating, the house well equipped and the setting ideal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R5 500
R5 500 R4 675
per nag, vir 12 mense
Vanaf R5 500
R5 500 R4 675
per nag, vir 12 mense
Vanaf R5 500
R5 500 R4 675
per nag, vir 12 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seaview-rylaan 47, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA383391a9459bb5a76ac2048a55417dc175e9ba0f1ecb71f8643207e3a9c4d82b0bc329713d81460481d561a3aede10e5f432?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R5 500 nouVanaf R4 675 per nag, vir 12 mense 15 5 1 5 47 Seaview Drive Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -34.61267640932 19.381785839796
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem