Stellenbosch Akkommodasie by Rouana Guest Farm | LekkeSlaap
+17

Rouana Guest Farm

6 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Rouana Guest Farm
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Frans F - Apr 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frans F
Saam met eggenoot / lewensmaat

We could have happily stayed longer.

Nice location, wonderful and extremely helpful hosts. Perfect venue.

Barnardo B - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barnardo B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, netjies, stil en rustig! Baie aangenaam!

Net 'n wonderlike, stil atmosfeer met vriendelike gasheer. Sal absoluut weer daar bly, sonder twyfel. Baie dankie, Rouana!

Barbara I - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Barbara I
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid en vrede.

Martie en haar span het ons baie welkom laat voel. Die rustige atmosfeer dra by dat mens kan ontspan. Ontbyt was uitstekend, veral die lekker varsgebakte brood! Dankie.

Rouana Guest Farm's terugvoer

Dis altyd so wonderlik om te beleef dat dit waarna ons streef, voldoen aan ons gaste se behoeftes.
Dit was 'n voorreg!

Rouana Guest Farm
Yolande S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande S

Warm verwelkoming - lieflike omgewing.

Die gasvrou het ons ook baie gehelp om die beste besienswaardighede te besoek.

Rouana Guest Farm's terugvoer

Dit was 'n baie groot voorreg om julle baie spesiale mense hier te hê. Sien uit na nog baie kuier!

Rouana Guest Farm
Carla M - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was gasvry en met ope arms ontvang.

Die kamer was netjies, goed toegerus en beplan om aan al ons behoeftes te voorsien. Die ontbyt wat ingesluit was, was heerlik en ons sal die plek vir enige iemand aanbeveel. Die eienaars is vriendelik en gasvry.

Rouana Guest Farm's terugvoer

Met sulke gaste kan dit net 'n plesier wees. Baie voorspoed vir julle.

Rouana Guest Farm
Willem V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik, maklik en vriendelik.

In die middel van al die wynlande en Martie en Teuns is super vriendelik. Al die geriewe is daar wat mens nodig het vir 'n aand of twee se wegbreek.

Rouana Guest Farm's terugvoer

Met sulke gaste kan dit net 'n plesier wees. Baie voorspoed vir julle.

Rouana Guest Farm
Vanaf R1 150
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 150
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 150
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R304, Koelenhof, Stellenbosch, 7605, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANPgDDMGkveG1CG1x5QhO3eV5mPXUwEllHA9YNZBL45EZYwZt8E?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 150  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 R304 Koelenhof 7605 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.865901 18.810887
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za