Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Route 303

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ontdekkersweg 271, Roodepoort, Johannesburg, 1724, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Route 303 is 'n lieflike gastehuis met 'n sentrale ligging in Roodepoort. Dit bied gerieflike verblyf en is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat op soek is na oornagverblyf naby die Roodepoort Teater, Life Flora Hospitaal, die Mayo Kliniek of die Life Wilgeheuwel Hospitaal.

Die gastehuis beskik oor 7 kamers, elk met slaapplek vir 2 gaste. Die kamers het elk of 'n en suite-badkamer of gaste deel 'n badkamer met 'n ander kamer se gaste. Die kamers het elkeen 2 enkelbeddens en die badkamers het elkeen 'n stort, toilet en wasbak. Gehaltelinne word voorsien. Elke kamer het ook 'n TV met DStv.

Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike eetarea waar 'n komplimentêre ontbyt bedien word. 'n Ontbyttafel met 'n broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe is beskikbaar vir gaste se gebruik in die eetkamer. Die gemeenskaplike leefarea het gemaklike sitplek en 'n kaggel.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek is beskikbaar.

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Ontdekkersweg 271, Roodepoort, Johannesburg, 1724, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ontdekkersweg 271, Roodepoort, Johannesburg, 1724, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc0e9033510570e4ce95e30795b52db5c7cbe11e2b6d99578db834b2b389f4bd003539a21b82e19a76e489e488c7df8b4fed5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 271 Ontdekkers Road Roodepoort 1724 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.14642250967 27.886206059597
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem