Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Route 62 B&B

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paul Krugerstraat 6, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R540 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Route 62 B&B is in Roberston en bied gehalteverblyf aan toeriste, sakereisigers en oornaggaste. Die gastehuis is 'n ou, Victoriaanse huis wat omskep is en die personeel is toegewyd en mik vir gehaltediens teen 'n bekostigbare tarief.

Verblyf is beskikbaar in 14 en suite-kamers wat slaapplek aan altesaam 29 gaste bied. Daar is 8 dubbelslaapkamers, 5 2-enkelbedkamers en 1 enkelbedkamer. Geriewe sluit komplimentêre WiFi en kaartgeriewe in. Die kamers op die boonste verdieping het lugversorging. Parkeerplek is beskikbaar op die perseel.

'n Engelse ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste indien dit vooraf gereël word.

Route 62 B&B is sentraal en is naby goeie restaurante, die mall, koffiewinkels en 'n paar wynlandgoedere. Die 18 putjie-gholfbaan, Silversands, is met 3 km ver en die hoofweg is 500 m van die gastehuis af.

Die hele huis het antieke imbuia-meubels. Die eetarea is in die hoofhuis en bied toegang tot 'n privaat tuin. Daar is 5 sitareas met rusbanke, 'n TV, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n gemeenskaplike yskas en mikrogolf.

Route 62 B&B is al sedert 2005 'n lid van die Robertson Toerismekantoor en is ook al vir meer as 10 jaar by die AA geregisteer.

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 88 resensies vir Route 62 B&B
Netheid
4.1/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.1/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 88

Jaar gelys 8

Ligging

  • Paul Krugerstraat 6, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink Route 62 B&B het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R540
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R540
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paul Krugerstraat 6, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d333b0722f955e1bbd98d23605a19524513a8378fc9c1fd3ce6a3eff959218b507d104815defc2b96d9ec39133d92f8e56d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R540 per nag, vir 2 mense 88 5 1 5 6 Paul Kruger Street Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -33.805775 19.878267
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem