Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Route 62 B&B

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 88

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 88 resensies vir Route 62 B&B
Netheid
4.1/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.1/5
Magda V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Magda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi ou huis met lieflike atmosfeer.

Veilige parkering en loopafstand van restaurante.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albertus C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Albertus C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, tevrede en veilig.

Het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Phillip A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Phillip A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is lekker om daar te slaap, maar die gaste worry nie oor die ander gaste nie.

Ons was nie goed ontvang nie. Ons het nie ons regte kamer, nr. 13, ontvang nie. Ons het die sleutel van kamer nr. 7 ontvang. Ek en my vrou moes op twee aparte beddens slaap. Die kar moes op die straat parkeer Vrydagaand en Saterdagaand. Ons is baie ontevrede met die diens van Route 62. Die koffie was hard beskuit, kliphard. Ons kon dit nie eet nie. Baie swak diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Johann B
Gesin met tieners

N/A

Ek het betaal vir my verblyf maar as gevolg van teenspoed op die pad wou die eienaars nie wag vir my nie en het hulle 10uur die aand besluit dat ek my plek verloor. Dit as gevolg van omstandighede buite my beheer. Dit het my genoop om Kaapstad toe te ry en ander verblyf te gaan soek in die vroeë oggendure sodat my familie ten minste kon rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robert V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert V
Enkelreisiger

Baie lekker gebly, eenvoudig, netjies. Waarde vir geld.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Minette B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goedkoop, netjies, alles wat mens nodig het.

Absoluut heerlik daar gebly, definitief waarde vir geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Route 62 B&B se terugvoer

Baie dankie, Minette B. Hoop ons sien u gou weer.

Route 62 B&B
Ansune V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ansune V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plekkie is netjies en oulik.

Baie oulik ontvang. Netjiese plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Route 62 B&B se terugvoer

Baie dankie, Ansune V. Hoop ons sien u gou weer.

Route 62 B&B
Hans G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hans G
Saam met vriende

Sal definitief weer kom kuier.

Baie lekker gebly. Dit was baie warm gewees en ongelukkig het ons nie 'n waaier in die kamer gehad nie. Die WiFi kort 'n bietjie van 'n versterking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Route 62 B&B se terugvoer

Hi Hans,
Baie dankie vir die terugvoer. Ja, die hitte is soms erg en soos gebeur met alles is daar soms 'n waaier of twee buite werking; andersins moes u maar net vir 'n waaier gevra het. Kontaknommers is in alle kamers en sit areas.
Ons het aandag gegee aan die WiFi en daar was 'n draad wat probleme gegee het en ons moes vervang.
Baie dankie. Dit is hoekom ons terugvoer waardeer. Hoop ons sien jou weer.

Route 62 B&B
Petrus U - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petrus U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige nagrus.

Ja, dit is 'n stil omgewing, sonder enige inmenging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Route 62 B&B se terugvoer

Dankie Petrus.
Ons is bly jy kon lekker rus.
Hoop ons sien jou weer.

Route 62 B&B
Charlotte B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Charlotte B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en veilig.

Kamers en badkamers is netjies. Die huis self binne is baie donker. Almal is baie behulpsaam. Ons het wel nie die kamer gekry wat ons bespreek het nie. Veilige omgewing en stapafstand van restaurante en winkels. Ek kan die verblyf sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Route 62 B&B se terugvoer

Hi Charlotte,
Baie dankie vir jou terugvoer. Jammer jy het nie jou bespreekte kamer gekry nie, maar dit lyk darem of jy desondanks tevrede was. Ons het personeel skommelings gehad en sukkel nog om alles weer goed in ritme te kry. In die somer veral hou ons maar alles toe. Dit help vir die hitte. Mooi loop.

Route 62 B&B
Cornelia B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Cornelia B
Enkelreisiger

Problematies.

Daar was geen personeel aan diens tydens die inkloktyd of kennis gedra van my bespreking nie. Dit kon baie sleg uitgedraai het. Gelukkig was daar 'n kamer oop. Daar was ook baie geraas agter my kamer, vanaf permanente inwoners.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henry B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henry B
Gesin met tieners

Ons kamer was baie beknop.

Ons het slegs oornag geslaap. Die plankvloer is raserig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Route 62 B&B se terugvoer

Hi Henry
Baie dankie vir die resensie.

Route 62 B&B
Jalene K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jalene K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Will consider again.

The stay was great; however, they will move your room to accommodate other guests and not let you know about it until you arrive. I am disappointed. The stay was nice, and the breakfast is a must!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Route 62 B&B se terugvoer

Thank you for the review, Jalene.
We only move guests for their own comfort. In your case, there was a large family group in the house, and we were concerned they might be disturbing. It is our policy to discuss such changes with guests, but we regretfully forgot to discuss it with you.

Route 62 B&B
Jacky F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacky F
Enkelreisiger

Vinnig.

Kon nie my verblyf verleng nie. Die TV het nie gewerk nie. Loadshedding was 8 uur lank, toe gaan ek maar slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Route 62 B&B se terugvoer

Ongelukkig was ons lankal volgeboek vir die Robertson Lente Skou, dit was maar net toevallig dat die een deelnemer eers 'n dag later gekom het en ons dus 'n kamer vir jou beskikbaar gehad het. Ons het gaan kyk na die TV maar hy werk defnitief nogsteeds, was dit nie miskien loadshedding toe jy hom probeer gebruik het?

Route 62 B&B
Marinda B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda B
Enkelreisiger

Plattelandse gasvryheid.

Ek het spesifiek by Route 62 B&B bespreek omdat dit binne stapafstand van die stasie is. Ek het bespreek om op die 13h00 stoomtrein te ry. Route 62 B&B het geen probleem gehad om my reeds 12h00 te laat in te boek en my motor te parkeer nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Route 62 B&B se terugvoer

Hoop jy het jou trein rit geniet, Marinda!

Route 62 B&B
Abigail J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abigail J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik en lieflik.

Die omgewing was mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Route 62 B&B se terugvoer

Bly jy het ons mooi omgewing geniet, Abigail!

Route 62 B&B
Jacques G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques G
Gesin met tieners

Aangename oornag na 'n troue.

Daar was alles wat ons benodig het, baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Route 62 B&B se terugvoer

Dit was aangenaam om julle by ons te he, Jacques.

Route 62 B&B
Peter D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was our first time, staying overnight in Robertson, the location of the B&B is great near the shops and restaurants.

Although it was a cold winter weekend, we did not mind, we will definitely plan a holiday during the summer season going forward.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Route 62 B&B se terugvoer

So glad you enjoyed your first visit to Robertson!

Route 62 B&B
Petula F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petula F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very relaxing, clean and comforting.

Will definitely be back at Route 62 B&B when I'm in the area. Nice garden, safe parking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Route 62 B&B se terugvoer

You are definitely welcome again, Petula.

Route 62 B&B
Anonieme gas - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Besigheidsreis
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petrea M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Petrea M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die dames is baie vriendelik.

Ek voel as daar nie krag is nie, maak seker jy het 'n beter oplossing as net 1 kers en geen warm water. Die kamer bo jou as iemand loop hoor jy dit, ek voel hy kan regtig 'n plan maak om ten minste lig in kamer te hê en sorg dat daar genoeg warm water is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Route 62 B&B se terugvoer

Hi Petrra, dankie vir die terugvoering. Ons is besig om solar te installeer, so dit hoort darem binnekort opgelos te word.

Route 62 B&B
Anonieme gas - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Besigheidsreis
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsabé H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsabé H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kuier was uitstekend.

Het die tyd daar baie geniet. Die stilte en rustigheid. Eienaar baie vriendelike persoon. Ek sal definitief weer in die toekoms daar inboek. Die kamer was baie netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Route 62 B&B se terugvoer

Dankie Elsabe, ons is baie bly julle het die tyd geniet.

Route 62 B&B
Pat M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pat M
Saam met vriende

Clean, comfortable B&B. Friendly staff and super breakfast.

I have no complaints and would stay here again. The only thing lacking for a group was an area where we could all sit together and perhaps eat a takeaway supper and drink some of the great wines we purchased whilst there. I realise it is only a B&B though and many people do not want a noisy group in the dining room at night when they wish to sleep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Route 62 B&B se terugvoer

Thank you for the down-to-earth review, Pat.

Route 62 B&B
Dylan D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dylan D
Enkelreisiger

Perfect for a nights stay.

Has all the essentials, the room was clean and nicely laid out.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Route 62 B&B se terugvoer

Thank you for the 5-star rating, Dylan.

Route 62 B&B
Johan E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net oornagplek gesoek.

Al nuus is beurtkrag. Toe ek daar kom was krag af, toe ons van troue kom was krag af en toe ek opstaan die oggend was krag af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Route 62 B&B se terugvoer

Hi Johan, ons is darem besig om Solar in die een huis te installeer, so hopelik is die krag probleme binnekort iets van die verlede.

Route 62 B&B
Gerard D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerard D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het 'n plekkie gesoek om oor te bly na 'n troue.

Ons het lekker gebly en warm gestort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Route 62 B&B se terugvoer

Ons is bly julle was tevrede met die plekkie, Gerard.

Route 62 B&B
Magda D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Magda D

Was baie lekker, mooi dorp en netjiese plek.

Die boonste kamers sal doen met 'n mat, dit sal die rondlopery bietjie demp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Route 62 B&B se terugvoer

Dankie vir die voorstel, Magda!

Route 62 B&B
Willie J V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Willie J V

By aankoms is ons meegedeel dat daar slegs 2 kamers beskikbaar is alhoewel ons 3 kamers bespreek en voor betaal het.

Daar was geen spesifieke rede gegee waarom ons nie die 3 bespreekte kamers kon kry nie. Kamers 11, 13 en 2 was op ons besprekingslys aan ons toegeken. Slegs kamer 11 was beskikbaar en kamer 4 was die tweede kamer wat ons kon kry. Dit het veroorsaak dat 2 kinders op 'n enkelmatras op die grond by 2 volwassenes in Kamer 11 moes slaap. Ons het vooraf reeds vir 3 kamers ten volle betaal. Soos hierbo genoem, was ons glad nie tevrede met die feit dat ons vir 3 kamers betaal het en net 2 was beskikbaar.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Route 62 B&B se terugvoer

Ek vra om verskoning Willie, ek was nie laas week by die gastehuis nie en die personeel het kamers geruil op versoek van ander gaste maar dit nie terug geruil vir julle verblyf nie.

Route 62 B&B
Ellen D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ellen D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, neutraal geleë, vriendelike eienaar en personeel, heerlike ontbyt.

Ons was baie vriendelik ontvang. Het eienaar laat weet ons is op pad en was by gastehuis by ons aankoms. Alles was mooi skoon. Min parkering binne terrein maar besoekers het karre parkeer om almal tegemoet te kom. Het heerlike ontbyt gehad en die personeel was tiptop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Route 62 B&B se terugvoer

Baie dankie vir die beskrywende resensie, Ellen!

Route 62 B&B
Nicola T - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Nicola T
Saam met vriende

Lekker vir vinnige oornagstop.

Presies wat ons verwag het. Kan werk aan veiligheid en parkeergeriewe. Baie miere in kamer. Stort kan bietjie herstelwerk geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Route 62 B&B se terugvoer

Baie dankie vir die "based" resensie, Nicola!

Route 62 B&B
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre V
Gesin met tieners

Mooi skoon en netjies - lekker naby aan middedorp geleë. Heerlike ontbyt gehad Sondagoggend.

Ons het lekker hier gewoon. Die dorpie gesien en lekker uitgeëet. Alles was mooi skoon en netjies. Ons het ook 'n heerlike ontbyt Sondagoggend genuttig. Definitief waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Route 62 B&B se terugvoer

Dankie, Andre, dit was sommer lekker om julle by ons te hê.

Route 62 B&B
Jaco L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jaco L

Lekker gebly, dankie.

Sal weer hier bespreek vir die groep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Route 62 B&B se terugvoer

Jaco, baie dankie vir die resensie.

Route 62 B&B
Loraine V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Loraine V
Besigheidsreis

Eerste indruk was goed.

Met die aankoms in die kamer was dit egter skokkend, aangesien daar met loadshedding slegs 1 kers beskikbaar was. Ek het 'n liggie by Superspar gaan koop, aangesien ek van plan was om werk te doen. Die ander skoknuus was dat ek glad nie op die Wi-Fi kon inteken voor of na loadshedding nie. Toe ek skakel om seker te maak daaroor, kon ek in die agtergrond hoor hoe 'n dame sê "sê hul moet die boodskappe lees, want alles is gestuur". Dit is uiters onprofessioneel. Dit is 'n diens wat gebied word met die advertensie en kon ek dus die hele tyd wat ek daar was glad nie online gewerk het nie weens geen Wi-Fi nie. Ek wil voorstel dat daar dringend gekyk word na 'n versterking vir die Wi-Fi sowel as 'n moontlike generator of inverter. In vandag se tyd met die loadshedding kan geen akkommodasie daarsonder bestaan of behoorlike diens lewer nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Route 62 B&B se terugvoer

Hi Lorraine, dankie vir jou terugvoer. Gewoonlik werk ons Wi-Fi baie goed, ons het onlangs ook 'n extender ingesit om die sein te versterk. Daar was 'n probleem met die Telkom lyn toe jy by ons was, dit is besig om aan gewerk te word deur hulle. Ons is ook tans besig om te kyk na solar.

Route 62 B&B
Rozanne J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rozanne J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en rustig. Vriendelike diens.

Daar is voorsiening gemaak vir loadshedding. Kamer en badkamer baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Route 62 B&B se terugvoer

Baie dankie vir die lieflike resensie, Rozanne.

Route 62 B&B
Robert V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Robert V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Swak.

Onveilig, moes heelnag op die stoep sit en my voertuig en trailer oppas. Die toilet staan op 'n houtvloer en stink na urine. Daar word net gesê ons moet die ander badkamer gebruik in die gang af. Ons het gery sonder om te bad of stort, daar is muf in die mure om die storte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Route 62 B&B se terugvoer

Ons neem trots in hoe skoon en netjies ons gastehuis is, en kry dikwels komplimente daarop, dit is dus sleg om te hoor dat die standaard nie vir julle goed genoeg was nie. Ons sal ondersoek moet instel om moontlik bietjie op te skerp.

Route 62 B&B
Paul B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Paul B
Besigheidsreis

Clean, quiet, well-appointed and a prime location.

I only rated 4 stars for safety as I had to unpack everything in my car so as not to tempt any potential miscreant. Other than that, the property is secure.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Route 62 B&B se terugvoer

Thank you so much for the rating, Paul.

Route 62 B&B
Cornelius T - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelius T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker en rustig.

Omgewing veilig en personeel en eienaar baie vriendelik. Sal weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Route 62 B&B se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe resensie, Cornelius.

Route 62 B&B
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsie P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Elsie P

Good value for money. Basic accommodation. Staff service good.

I thought that the bathroom was en suite, but it was not. At least it was for our use only. We were in room 3. Neighbour's generator is about 5 m from the room and we had to put up with this noise from 20:00 - 22:30 on Saturday as well as 6:00 - 8:30 Sunday morning. Very unpleasant. So if it is loadshedding do not book room 3.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Route 62 B&B se terugvoer

Hi Elsie, thank you for the feedback. Yes, Room 3 is our only non-en-suite room (which is why why specify in the room description that it has a separate bathroom), on the plus side it is the only bathroom which also includes a bath. Sorry about the noise, this loadshedding is a real pain.

Route 62 B&B
Belinda S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda S
Saam met vriende

Convenient overnight accommodation.

Pleasant accommodation. Only one problem, when we wanted to shower in the morning the water was cold - upstairs guest had run a long bath!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Route 62 B&B se terugvoer

Hi Belinda, thank you for the feedback! Normally this isn't an issue, but with all this loadshedding...

Route 62 B&B
Eldeen Van Rensburg V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eldeen Van Rensburg V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker netjies en bekostigbaar.

Naby al die eetplekke en ook naby die winkels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Route 62 B&B se terugvoer

Dankie vir die positiewe resensie, Eldeen.

Route 62 B&B
Teresa A - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Teresa A
Enkelreisiger

Affordable place to overnight.

Affordable accommodation, friendly service, situated in town close to restaurants and take away foods. Very old-fashioned room, but a good place to overnight.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Route 62 B&B se terugvoer

Thank you for the great feedback, Teresa!

Route 62 B&B
Anton L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anton L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier, goeie diens en lekker ontbyt.

Het baie lekker geslaap, vriendelike diens, lekker ontbyt en sal enige tyd weer daar gaan oorslaap. Daar is baie plekke rondom Route 62 B/B om na te loop of om te ry. Die eienaar was ook baie vriendelik en behulpsaam. Ek beveel die plek met 'n 5 ster aan. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Route 62 B&B se terugvoer

Baie dankie vir die resensie, Anton. Dit was sommer lekker om jou by ons te he!

Route 62 B&B
Willem B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Willem B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie rustig en lekker.

Plek was netjies en skoon. Personeel baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Route 62 B&B se terugvoer

Ons is bly jy het 'n lekker rustige naweek gehad, Willem!

Route 62 B&B
Pamella T - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pamella T
Saam met vriende

Was heerlik rustig.

Gasheer en werkers is baie warm en aangenaam. Hulle het vreeslik mooi na ons gekyk. En die R50-brekkie was 'n wenner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Route 62 B&B se terugvoer

Dit was baie aangenaam om jou by ons te he! Dankie, Pamella.

Route 62 B&B
Trynie C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Trynie C
Gesin met tieners

Netjies en personeel is behulpsaam.

Kamer in die solder het steil trappe. Ietwat moeilik om te klim met baie bagasie. Tee -en koffiefasiliteite nie in die kamer nie, maar in die gemeenskaplike area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Route 62 B&B se terugvoer

Dankie vir jou resensie, Trynie.

Route 62 B&B
Alida S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida S
Saam met vriende

Heerlik.

Baie lekker gebly met heerlike ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Route 62 B&B se terugvoer

Dit was baie lekker om jou hier by ons te he, Alida.

Route 62 B&B
Magda D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda D
Saam met vriende

Baie lekker!

Baie netjiese, vriendelike en skoon verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Route 62 B&B se terugvoer

Dankie vir jou resensie, Magda. Dit was heerlik om jou by ons te he.

Route 62 B&B
Dyle S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dyle S

Fantasties.

Was baie beïndruk met ontvangs, vinnig en vriendelike diens. Personeel was baie behulpsaam. Area is baie rustig en sal enige tyd aanbeveling doen aan familie en vriende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Route 62 B&B se terugvoer

Dankie vir jou fantiestiese resensie, Dyle.

Route 62 B&B
Randolph S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Randolph S
Enkelreisiger

Excellent.

Very friendly. Great food.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Route 62 B&B se terugvoer

We're glad you enjoyed your stay, Randolph.

Route 62 B&B
Anonieme gas - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Besigheidsreis
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilse C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse C
Besigheidsreis

Bekostigbare verblyf.

Trunelle was fantasties en haar kollega was net so dierbaar. Die huis is baie prakties maar die beddens is nie gemaklik nie. As mense in die huis beweeg is daar baie harde geluide wat pla en die pype raas as iemand anders stort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Route 62 B&B se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie, Ilse!

Route 62 B&B
Abram J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Abram J

Was vir my lekker om daar te bly.

Vir ons as 'n groot groep was dit baie lekker om daar te kon bly en die atmosfeer en ligging was lekker. Was nie bewus dat ons sonder 'n kombuis gaan wees nie dis al teleurstelling as dit kan gegee word vir groot groepe, maar ek sal weer daar gaan slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Route 62 B&B se terugvoer

Abram, dit was vir ons 'n vreugde om julle te he! Julle was rerig 'n ordentlike en netjies groep mense gewees.

Route 62 B&B
Gideon D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Gideon D
Besigheidsreis

Lekker verblyf maar onveilig vir voertuie.

Verblyf is netjies maar geraas kan steurend wees met aanliggende kamers indien gaste raas wat die geval was. Parkering vir besigheids voertuie met toerusting glad nie veilig daar nie. Ons moes voertuie los op ander plek en was ongerieflik vir vervoer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Route 62 B&B se terugvoer

Hi Gideon, ons is jammer dat jy nie 'n ideale ervaring by ons gehad het nie. Ons is besig om ons veiligheid op te gradeer, ons wag nog net vir die nuwe hekke om ingesit te word.

Route 62 B&B
Errol R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Errol R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld. Flink en vriendelike diens.

Die persoon aan diens, Bonita was baie behulpsaam met haar vriendelike diens en gepaste persoonlikheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Route 62 B&B se terugvoer

Dankie, Errol! Ons is vreeslik trots op ons personeel en hul goeie diens.

Route 62 B&B
Michele V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele V
Saam met vriende

Net 1 nag oorgebly.

Dit was waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Route 62 B&B se terugvoer

Dankie vir jou waardevolle resensie Michele!

Route 62 B&B
Hans G - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker, warm en vriendelik.

Ons het baie lekker gebly, het gevoel soos familie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Route 62 B&B se terugvoer

Goeie more Hans, dankie vir jou 5-ster resensie.

Route 62 B&B
Karin V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V
Gesin met klein kinders

Fantastiese oornag gehad.

Ons is baie vriendelik ontvang, al het ons eers 21:30 gearriveer. Dadelik welkom laat voel. Baie gerieflik geslaap en spesiale aandag is gegee om ons kinders ook te laat lekker slaap. Uitstekende waarde vir geld en die vriendelikste personeel. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Route 62 B&B se terugvoer

Baie dankie vir die resensie, Karin! Ons is baie trots op ons staff en hulle goeie kliënte diens.

Route 62 B&B
Marli D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marli D
Gesin met klein kinders

Een aand oorgeslaap want ons het 'n funksie gehad.

Dit is 'n lieflike gastehuis. Hulle het moeite gedoen om vir ons 'n kamer te gee wat 'n bed het vir my 4 jarige dogtertjie en het ons nie ekstra gevra nie. Ons sal vir seker weer daar gaan bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Route 62 B&B se terugvoer

Dankie vir die lieflike resensie Marli, dit was 'n vreugde om jou by Route 62 B&B te he.

Route 62 B&B
Erica M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very near to shops, very quit area it was great to relax in the garden.

The breakfast was divine and a variety to eat, staff is friendly and neat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Route 62 B&B se terugvoer

Thank you for the 5-star review, Erica. You were a 5-star guest.

Route 62 B&B
Phillip A - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek het lekke-geslaap

Ek sal weer gebruik maak van julle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Route 62 B&B se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie, Phillip! Jy is enige tyd welkom om weer te kom lekke-slaap by ons.

Route 62 B&B
Martin V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tevrede.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Route 62 B&B se terugvoer

Ons is baie bly jy is tevrede met jou verblyf gewees, Martin!

Route 62 B&B
Lenandri B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lenandri B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en veilig.

Groot leefruimte. Personeel ongelukkig baie vroeg begin raas. Op en af geloop en baie hard oor hulle vorige aand gesels terwyl ons nog wou slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Route 62 B&B se terugvoer

Baie dankie dat jy vir ons `n resensie geskryf het.
Dankie ook dat jy die probleem onder ons aandag gebring het.
Ons sal dit met die personeel bespreek en hulle aandag daarop verstig.
Hoop ons sal julle weer sien.

Route 62 B&B
Elzibe V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzibe V
Saam met vriende

Rustig, gerieflik en diens was goed.

Die plek het baie goeie waarde vir ons geld gegee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Route 62 B&B se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons is bly dat jy kuier by ons geniet het. Hoop ons sien julle sommer gou-gou weer.

Route 62 B&B
Nolene B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nolene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Super comfortable.

Very comfortable and neat rooms with beautiful furniture. Excellent value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Route 62 B&B se terugvoer

Hi Nolene, we are so glad you had a comfortable stay.

Route 62 B&B
Ericka C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Ericka C
Besigheidsreis

Kamers is net bietjie warm.

Alles was amazing. Aangenaam om daar te bly. Bekostigbaar. Heerlike ontbyt. Vriendelike en behulpsame personeel. Sal dit enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Route 62 B&B se terugvoer

Ons is altyd jammer en besorg as daar `n diefstal poging was. Of dit geslaagd was of nie. Dankie dat julle dit onder ons aandag gebring het. Ons gee aandag aan sekuriteit.

Route 62 B&B
Christa K - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christa K
Gesin met klein kinders

Very nice

Gate to property not lockable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Route 62 B&B se terugvoer

Dankie Christa dat jy `n resensie geskryf het. Sleutels en slotte bly `n groot probleem.
Ons gee aandag en probeer sekuriteit verbeter.

Route 62 B&B
Len S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Len S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gewees, baie nice plekke en veilig.

Kamerdiens was swak. Koffie nie aangevul vir volgende dag en ook nie skoon koppies nie, geen wasgeriewe gehad vir skottelgoed en ook nie aanvullings vir koffie of tee gehad. Enigste negatiewe ding omtrent ons verblyf. Ook geen kamerdiens, dus terug in 'n deurmekaar, ongedienste kamer. Ons het 2 dae gebly. Verder alles goed, sal weer bly. Waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Route 62 B&B se terugvoer

Dankie vir jou resensie en dankie dat jy die probleem onder ons aandag gebring het.
Ons waardeer terugvoer van ons gaste want so kan ons ons diens verbeter.
Jammer vir die swak diens. Hopelik sal ons jou verras met jou volgende besoek.

Route 62 B&B
Clarissa M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Clarissa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plekkie is wonderlik, ontbyt was heerlik.

Ons net geen WiFi gekry nie. Dis net in die een huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Route 62 B&B se terugvoer

Hallo Clarissa,
Dankie dat jy vir ons `n pragtige en positiewe resensie geskryf. Ons waardeer dit.
Ons het onlangs die Wi-Fi verbeter en die personeel verseker ons dat daar oral ontvangs is.
Ons het ook geen ander klagtes ontvang van gaste nie. Gedurende kragonderbrekings is die telefoon en Wi-Fi nie beskikbaar nie. Jammer dat julle `n probleem ondervind het, ons sal dit opvolg.
Groete, Deon en Mariana.

Route 62 B&B
Frans V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Frans V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die rustigheid is lafenis na die reis.

Die verblyf is gebruik vir 'n troue-bywoning en nie baie tyd gehad vir besigting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Route 62 B&B se terugvoer

Frans, baie dankie dat jy vir ons `n resensie geskryf het. Ons is bly dat julle die verblyf geniet het. Hoop ons sien julle weer.

Route 62 B&B
Mariette R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker huisatmosfeer en baie vriendelike diens.

Die eienaar het ons verwelkom en 'n beter kamer gegee as wat ons geboek het. Volgens die webtuiste was dit al oop kamer, wat nie waar was nie. Die personeel het vroeg ingekom om vir ons ontbyt te maak. Werklik goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Route 62 B&B se terugvoer

Mariette,
Baie dankie dat jy `n resensie geskryf het en ons motto van waarde vir geld bevestig het.
Ons probeer om ons gaste eerste te stel. Terloops die eienaar het die beheer oor watter kamers hy beskikbaar kan en wil stel en dus is dit baie moontlik dat kamers oop mag wees wat nie op die die web vertoon nie. As dit andersom is, is dit `n groot probleem!
Groetnis, hoop ons sien julle weer.
Route 62 B&B

Route 62 B&B
Liezl D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl D

Gerieflik en netjies.

Baie gerieflike verblyf en vriendelike personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita H
Enkelreisiger

Perfect stop-over place.

Host very friendly. Basic accommodation. Spotlessly clean. Friendly staff. Perfect stop-over place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Route 62 B&B se terugvoer

Dear Anita,
Thank you for writing us a review. We appreciate your kind words.
We are glad that you enjoyed your stay and hope to see you again in the future.
All the best. Route 62 B&B

Route 62 B&B
Belinda V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend.

Vriendelike diens en 'n baie lekker ontbyt. Baie gasvry. Ons was mal oor die voorkoms van die gastehuis. Dit het gevoel of ek in my Ouma se plaashuis was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
James P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
James P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awful.

Had to walk through a crowd of drinking contractors to get to my room at 3pm on the Friday afternoon. Then had to put up with blaring music and foul language the whole evening.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marissa N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marissa N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie aangenaam, dankie.

Vriendelike personeel. Een probleem wat ons ondervind het, hul het ons kamer nog skoongemaak toe ons daar aankom en vergeet om dit te sluit met al ons besittings daarin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rene L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons kuier in Robertson was awesome.

Ons het nie die kamer gekry wat ons bespreek het nie, maar hulle kon ons toe 'n ander kamer gee. Hulle moet maar net seker maak dat die besprekings in orde is voor die gaste opdaag. Ons moes daar sit terwyl hulle rondskarrel so dit was 'n bietjie ongemaklik. Maar met dit gesê, was die akkommodasie netjies and vriendelike werkers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shaun O - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Shaun O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onveilig.

Enige een het toegang na-ure op perseel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Route 62 B&B se terugvoer

Dankie vir die resensie wat jy geskryf het. Ons neem kennis dat jy onveilig gevoel het.
In 17 jaar was daar 3 inbrake in voertuie waar gaste waardevolle artikels sigbaar gelaat het.
Gelukkig is ons pragtige dorp nog nie die wilde weste nie! Ons oorweeg opsies en gee aandag.

Route 62 B&B
Marieta O - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige outydse huis met vriendelike ontvangs

Lekker gerus en sal die ontbyt aanbeveel

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Route 62 B&B se terugvoer

Hallo Marieta,
Baie dankie dat jy `n resensie geskryf het en dat jy veral melding gemaak het van ons ontbyt.
Ons kry gereeld komplimente en die personeel waardeer die erkenning.
Hoop ons sien julle weer. Mooi loop.
Deon & Mariana

Route 62 B&B
Johan G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie aangenaam met goeie kliëntbenadering.

Ons sal weer in die toekoms van die oornagverblyf gebruik maak. Spesiale dankie aan Deon vir sy menslikheid en vriendelike hulp. Vrede vir julle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Route 62 B&B se terugvoer

Baie dankie dat u die moeite gedoen het om `n resensie te skryf.
Ons is bly dat u verblyf 'n positiewe ervaring was. Ons sien uit om u weer te ontvang. Groete.

Route 62 B&B
Chris R - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris R
Saam met vriende

Gerieflike bestemming met uitstekende ligging.

Gemaklike, skoon en veilige verblyf in Robertson. Uitstekende ligging, met alle geriewe binne loopfastand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Route 62 B&B se terugvoer

Baie dankie vir die tyd wat jy bestee het om n resensie te skryf en baie dankie vir die pragtige resensie.
Dit is so motiverend om die waardering van gaste op so `n manier te ontvang. Weereens baie dankie
en ons hoop ons paaie kruis weer vorentoe. Mooi loop.


Route 62 B&B
Rodney C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rodney C
Gesin met tieners

Good.

The dust in the room was irritating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Route 62 B&B se terugvoer

Good evening,
Your feedback is appreciated. We assure you that your room had been cleaned before your arrival.
It was a very windy day and started raining that evening. The Spanish reed ceiling is not as dustproof as the normal hardboard ceilings and that might be the reason why the room was dusty.
We apologize for the inconvenience and that you did not enjoy your stay.
Kind regards,
Mariana Joubert

Route 62 B&B
Hendrik V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik V
Enkelreisiger

Knus, baie intiem en het gevoel soos my ouerhuis.

Oulike personeel, baie professioneel. Alles was mooi netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Route 62 B&B se terugvoer

Baie dankie vir u pragtige resensie. Dis 'n riem onder die hart en dien vir ons almal tot aansporing.
Hoop ons sien julle weer.
Groete,
Deon en Mariana.

Route 62 B&B
Nikki And Roald G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikki And Roald G
Saam met eggenoot / lewensmaat

The gem of Robertson.

Beautiful old farm house, clean and super comfy. Walking distance to Robertson winery and great restaurants.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Route 62 B&B se terugvoer

Good evening,
Thank you for your feedback. We appreciate your kind words.
It encourages and motivates all of us.
Hope to see you again.
Kind regards,
Mariana Joubert

Route 62 B&B
Vanaf
R540
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R540
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R540
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paul Krugerstraat 6, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d333b0722f955e1bbd98d23605a19524513a8378fc9c1fd3ce6a3eff959218b507d104815defc2b96d9ec39133d92f8e56d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R540 per nag, vir 2 mense 88 5 1 5 6 Paul Kruger Street Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -33.805775 19.878267
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem