Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rowweklip 17B

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rowwekliplaan 17, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Rowweklip 17B bied knus selfsorg-vakansieverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van Jongensfontein. Dit is ideaal vir 'n paartjie of klein gesin wat hierdie kusdorpie wil besoek.

Die woonstelletjie bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die knus leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies. Die kombuis lei na 'n sitarea met 'n dubbelslaapbank en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n buite-etenstafel en draagbare braaigeriewe. Dit is die perfekte plek vir 'n skemerkelkie aangesien dit 'n see-uitsig het. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die woonstel is stapafstand vanaf die strand, winkels en restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by Rowweklip 17B sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Christo Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 30

Jaar gelys 3

Ligging

  • Rowwekliplaan 17, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rowwekliplaan 17, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf1f68cb592207c1d709e79e0a1baa79cbebfee86250a4a686deddff8a95bcbde821edb7b59d394826527530bbb51c83f69f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 17 Rowweklip Avenue Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.432406136018 21.332006625047
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem