Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rowweklip 65

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 16 resensies vir Rowweklip 65
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5
Veronica S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Veronica S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilige omgewing en baie vriendelike mense.

Dit is 'n goeie plek as jy slegs 'n slaapplek soek, maar ek is versigtig om aan te beveel vir 'n lang tydperk. Ons was ongelukkig baie teleurgesteld omdat dit nie 'n see-uitsig het soos 'n vorige resensie noem nie. Die foto's skep ook die indruk dat daar 'n see-uitsig is, en dit is ongelukkig nie die geval nie. Die eienaars is egter uiters aangenaam en hulpvaardig en het ons baie tuis laat voel. Hulle kan dalk net bietjie meer aandag aan die netheid gee. Die plek het baie bedompig geruik en die kussing waarop ek geslaap het, het ook nie lekker geruik nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephanus S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephanus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en ontspannend.

Ons het baie lekker gebly. Dit is 'n veilige en rustige omgewing. Vriendelike en gasvrye mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patrick G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great.

Great reasonable place to stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker oornag bestemming.

Lekker plek om te oornag, en naby aan al die geriewe in Jongensfontein asook Stilbaai. Dit is wel nogal beknop en sal dus nie aanraai vir langer as oornag nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Murray W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Murray W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n baie gerieflike plek met alles wat nodig is. Sal dit beslis aanbeveel.

Ons het die verblyf baie geniet. Dit is baie skoon en netjies en baie gerieflik met alles wat nodig is. Die eienaars is vriendelik en gasvry. Dit is 'n baie veilige omgewing met pragtige strande vir swem en visvang binne stapafstand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly, sal weer ondersteun.

Ideaal vir 'n naweek of oornag. Alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chanique L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanique L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was onbeskryflik.

Die verblyf was voorwaarlik lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nellie N - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Nellie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongerieflik.

Die kombuisie het nie 'n wasbak of waterkraan nie. Jy moet buite loop na 'n ander ontspanningskamer waar wasbak is met ongelyke vloer in woonstel en 'n paar trappies voor die woonstel wat nie goed sigbaar is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petrus W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker en rustig.

Ek sal dit aanbeveel vir my vriende. Ek sal enige tyd weer gaan. Die eienaars, Pieter en Amanda, was baie gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gert C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gasvry ontvang en vir ons doel was dit goed!

Vir 'n oornag-fasiliteit is dit geskik, maar vir langer periodes en as selfsorg-fasiliteit is dit beperk. Dit gesê, ons verstaan daar is planne in die pyplyn om die akkomodasie te vergroot en dit sal baie bydra om die plekkie nog meer "verkoopbaar" te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lemese D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lemese D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste plek om te rus na 'n lang dag op die pad.

Dis 'n mooi plek en het alles wat jy nodig het om rustig te verkeer. 'n Plek om te ontspan. Stunning uitsig oor die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Koos W - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Koos W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie dankie.

Was lekker dankie, het dit geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarieta D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarieta D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike stil area, jy hoor die see!

Die woonstelletjie is in 'n baie stil area geleë. Jy hoor die see en jy kan net lekker rus. Heerlike interessante braaikamer wat jy kan gebruik. Pragtige omgewing, kan lekker stap en net rustig wees!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rowweklip 65 se terugvoer

Baie dankie vir jul ondersteuning en julle is altyd welkom om te kom rus en die see en stilte te geniet. Sien julle sommer gou weer.

Rowweklip 65
Johlene K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johlene K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik ontvang, behulpsaam as jy iets gevra het.

Mooi omgewing, naby see. Vriendelike en behulpsame diens. Aangename knus blyplekkie. Veilige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilma R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilma R

Pragtige omgewing.

Vriendelik ontvangs en netjiese geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bradley B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bradley B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en stil.

Ons het gerus gevoel en dit baie geniet, was baie relaxing. Sal enige tyd weer Rowweklip 65 besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R650
R650 R585
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
R650 R585
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
R650 R585
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rowwekliplaan 65, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a089bdad2a6fb87c0b3abb80f132acd7277d271bd85ccf8a31a4dcd056fdd8a65440ee1df208973d2be00a771f4f4af0dc8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R585 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 65 Rowweklip Avenue Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -34.430904933209 21.325757838068
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem