LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+85
Selfsorg in Vanderbijlpark

Roxy's Rest Guesthouse



  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 14 Herman Eckstein Street, SW2, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Roxy's Rest Guesthouse bied gerieflike verblyf op die eienaar se perseel in Vanderbijlpark naby verskeie restaurante, winkelsentrums, universiteite, gholfbane, die kasino en die Vaalrivier.

Verblyf is beskikbaar in 3 eenhede wat elk 'n privaat ingang het en vir 'n paartjie geskik is. Al 3 eenhede saam is geskik vir 9 gaste. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die Roxy-kamer het 'n badkamer met 'n hoekbad, 'n stort en 'n toilet. Die Butterfly- en Bumble Bee-eenheid het elkeen 'n stort en 'n toilet. Hulle het ook elkeen 'n kombuisie met 'n mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n braai-area met braaitoerusting. Gaste moet asb. hul eie houtskool en vuuraanstekers saambring. Daar is veilige parkeerplek agter 'n elektroniese hek.

Gaste het die gebruik van hul eie privaat tuin met stoele en 'n tafel waar buitelugetes geniet kan word. Die hele erf is met elektroniese hekke omhein en beide kamers het 'n veiligheidsdeur voor die glasdeur.

Besienswaardighede in Vanderbijlpark sluit die Aquadome by Emerald Resort and Casino, Stonehaven on Vaal, Aquadome en die Vaal Mall, geskiedkundige besienswaardighede en gholfbane in. Water-aktiwiteite soos hengel, ski en bootvaarte kan op die Vaalrivier geniet word.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Skoonmaakdiens
Visvang
Swem
Kontant
Elektroniese bankoorplasing
Afrikaans
Engels

Kamers

Kamer 3 - Bumble Bee
Vanaf
Vanaf R790
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die badkamer het 'n stort en 'n toilet.

Elke eenheid het 'n kombuisie met 'n mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs die kamer. Daar is verhit-en-eetgeriewe.

Huisreëls

Die uitstaande balans moet 14 dae voor aankoms betaal word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Kamer 2 - Butterfly
Vanaf
Vanaf R890
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die badkamer het 'n stort en 'n toilet.

Elke eenheid het 'n kombuisie met 'n mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs die kamer. Daar is verhit-en-eetgeriewe.

Huisreëls

Die uitstaande balans moet 14 dae voor aankoms betaal word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Kamer 1 - Roxy
Vanaf
Vanaf R1 190
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die badkamer het 'n hoekbad, 'n stort en 'n toilet.

Die eenheid het 'n kombuisie met 'n tweeplaatstofie, oondjie, mikrogolfoond, yskas koffie- en teemaakgeriewe en nog toebehore sodat gaste hulle eie maaltye kan voorberei. Braaigeriewe kan op versoek gereël word.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Kamerdiens
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
TV
Slim
Prys sluit in

Slegs die kamer. Daar is verhit-en-eetgeriewe.

Huisreëls

Die uitstaande balans moet 14 dae voor aankoms betaal word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Leandri H
Saam met lewensmaat
5.0
Ek was op kort kennisgewing gehelp. Baie netjies! Beste plek in Vanderbijl om te bly.
Okt 2026
Elsabe M
Besigheidsreis
5.0
Baie oulike gastehuis. Ek het baie lekker gebly en heerlik geslaap. Die kamers is baie mooi en goed toegerus met alles wat mens nodig het. Die gasvrou...
Sien meer
Aug 2026
Jo-anne V
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was ons huis weg van die huis. Die kamer was perfek, daar is aan elke klein detail gedink. Meer as genoeg kragpunte. Die dames is baie vriendelik ...
Sien meer
Jul 2026
Marcia G
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Ons het baie lekker gebly en die mense was vriendelik. Die kamer was baie netjies. Regtig waarde vir geld. Sal enige tyd weer daar gaan bl...
Sien meer
Mrt 2026
Jan V
Saam met lewensmaat
5.0
Dankie. Het lekker gebly, dankie.
Mrt 2026

4.8/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Leandri H
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2026

Ek was op kort kennisgewing gehelp. Baie netjies! Beste plek in Vanderbijl om te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabe M
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
5.0
Aug 2026

Baie oulike gastehuis. Ek het baie lekker gebly en heerlik geslaap. Die kamers is baie mooi en goed toegerus met alles wat mens nodig het. Die gasvrou het my baie welkom laat voel. Die parkering is veilig en die tuin lyk pragtig. Sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jo-anne V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Dit was ons huis weg van die huis. Die kamer was perfek, daar is aan elke klein detail gedink. Meer as genoeg kragpunte. Die dames is baie vriendelik en met aankoms elke aand is die kamer baie netjies met vars nuwe handdoeke. 10/10 vir Roxy's Guesthouse. Sal vir seker weer daar boek wanneer ons in die area is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marcia G
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Fantasties. Ons het baie lekker gebly en die mense was vriendelik. Die kamer was baie netjies. Regtig waarde vir geld. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Roxy's Rest Guesthouse
We appreciate your review and compliments.

Jan V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Dankie. Het lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Roxy's Rest Guesthouse
Baie dankie julle, ons waardeer elke kompliment.

Tougieda S
1 nag ⋅ Besigheidsreis
4.8
Jun 2026

Good customer service. The host pays attention to detail and displays a high level of customer service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Roxy's Rest Guesthouse
Thank you so much for your review, Tougieda. It was so nice meeting you. Hope you will visit again soon.

Dewald E
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Rustig en gerieflik. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tougieda S
1 nag
4.6
Apr 2026

Good quality service. Roxy pays attention to detail. The rooms had key holders, a broom and an iron.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Roxy's Rest Guesthouse
Thank you so much for your visit.

Charles A
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Excellent stay. Highly recommended. Peaceful, quiet and private.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Roxy's Rest Guesthouse
Dankie vir jou besoek. Hoop ons sien jou spoedig weer.

Thato M
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Amazing. The host and the staff were beyond amazing, attended to us every time we needed assistance. The place is very clean and safe. I would highly recommend it to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Roxy's Rest Guesthouse
Thank you, Thato. We appreciate your visit.


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Estelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 7 jaar


Ligging

Gaste dink Roxy's Rest Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 19:00
Uitklok Voor 10:00
Kamer 3 - Bumble Bee
Slegs die kamer.
Daar is verhit-en-eetgeriewe.
Kamer 2 - Butterfly
Slegs die kamer.
Daar is verhit-en-eetgeriewe.
Kamer 1 - Roxy
Slegs die kamer.
Daar is verhit-en-eetgeriewe.

Die uitstaande balans moet 14 dae voor aankoms betaal word.

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R790
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Bespreek

14 Herman Eckstein Street, SW2, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc54a226c302da616d6335b46d43548ba5a30bfc6afccf80ed8aa8e0c949b9b7158947a2584a74396077cf825b0f38da24afc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 14 Herman Eckstein Street SW2 1911 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.71615 27.82133
Soek in 'n groter streek