Clarens Akkommodasie by Royal Coachman | LekkeSlaap
+17

Royal Coachman

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 37 resensies vir Royal Coachman
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Reana V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reana V
Saam met vriende

Royal Coachman se ligging is pragtig en die geriewe baie gerieflik. Ideaal vir 'n naweek-wegbreek.

Ons was twee gesinne en het die kuiertjie baie geniet. Die omgewing is pragtig en hulle het 'n buurtwag wat die area patrolleer in die nag vir veiligheid. Die geriewe in die huis is baie gerieflik.

Cillié V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cillié V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, netjies en rustig.

Perfekte manier om 'n trounaweek af te sluit, huis is goed toegerus met 'n pragtige uitsig. Sal vir seker weer gaan oorbly.

Hilda K - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda K
Saam met vriende

Perfekte plek vir ontspan.

'n Ongelooflike mooi plek. Kos vir die siel. Huis uitstekend toegerus.

Flip D - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Flip D
Gesin met tieners

Bekoorlik.

Pragtige ligging, baie mooi uitsig en 'n goed toegeruste huis. Ons het net geen forelle gesien nie.

Daniel D - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel D
Enkelreisiger

Rustigheid wat nie in woorde beskryf kan word nie.

Royal Coachman sal my vir seker weer sien. Dit het my verwagtinge totaal oortref.

Rhona N - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rhona N
Gesin met tieners

Snoesig. Verhitte vloere en komberse was groot bederf.

Kort besoek. Pragtige uitsig. Kelk sjerrie met aankoms as verwelkoming en huislike atmosfeer teen die koue was groot bederf.

Nina N - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nina N
Gesin met klein kinders

Baie rustig en pragtige omgewing!

Dit is 'n pragtige omgewing en die ligging ideaal. Ons het dit vreeslik geniet!

Heinrich D - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Great plek. Baie skoon met 'n fantastiese uitsig. Ons sal beslis weer soontoe gaan.

Estee J - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estee J
Gesin met klein kinders

Pragtige huis in ‘n fantastiese omgewing.

Ons het heerlik gekuier met die mooiste uitsig waar jy vir ure lank op die stoep kan sit.

Andre S - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre S
Gesin met tieners

Besonderse plek, netjies onderhou en geskik vir vlieghengel.

Pragtige uitsigte met 'n rustige atmosfeer.

Riana S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Riana S
Saam met vriende

Fantastiese naweek in 'n lieflike huis!

Ons het heerlik gebly en die ligging is fantasties as jy nie in die gewoel van die dorp wil bly nie!

Jhonri P - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jhonri P
Saam met vriende

Great place with a spectacular ambiance.

Great place to stay, prime location and very relaxing atmosphere. Highly recommended.

Chris V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prentjiemooi

The Royal Coachman is volgens ons dié plek om by te bly in Clarens. net sowat 6 km of so van die dorp af en die uitsig van die dek af is lieflik, net soos 'n mooi legkaart! Die huis is slim ontwerp so dis ruimer as wat mens verwag. Ons het 2 wonderlike nagte daar spandeer en ons sal definitief weer daar bly want 2 nagte is net te min. Ons beveel dit hoog aan.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Picture perfect

The Royal Coachman, in our view, is the place to stay in the Clarens area. Only about 6 km or so from town and the view from that lovely deck is the stuff puzzles are made of! The clever design of the house makes all the areas much roomier than expected. We had a wonderful 2 night stay and will definitely be back because two nights is just not enough. Highly recommended.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Carla S - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carla S
Gesin met klein kinders

Beautiful and serene, great location.

The Royal Coachman was even more beautiful than advertised. The house was clean and cosy, the view was amazing, and the birds were welcoming. We had a great stay, even with two kids under 5. Being next to the water, we didn't even have problem with bugs. Having a little car go over the bumpy dirt road coming in was a bit risky, but it was fine going slow. We want to come back!

Hanjo S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanjo S
Gesin met klein kinders

Pragtig!

Alles en meer as wat ek verwag het! Sal verseker weer hier bespreek!

Lindi C - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lindi C
Gesin met tieners

Dis wat 'n mens nodig het om werklik "siwwe skoon te maak". Baie dankie.

Absoluut heerlik sonder TV, internetopvangs en het dit nie eers gemis nie. Die stilte "raas", maar dis wonderlik. Die koeler weer in die Oos-Vrystaat het dit ook baie meer draaglik gemaak.

Riaan V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Experienced true rest in tranquil surroundings.

Coming back from the Royal Coachman leaves one with mixed emotions, on the one hand the body and mind are thankful for the break in such a perfect place, but on the other hand you are sad to be leaving at all.

Attie V - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Attie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was presies soos ons ons dit voorgestel het - pragtig en ruim en die mooiste uitsig.

Ons sal beslis weer gebruik maak van Royal Coachman indien ons weer in die omgewing is. Sou graag langer wou bly.

Stephan V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan V
Gesin met klein kinders

Dit was heerlik en pragtige, rustige atmosfeer!

Beveel dit ten sterkste aan. Dis 'n moet om daarheen te gaan!

Nadia F - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nadia F
Gesin met klein kinders

Heerlike ruskans in die natuur met beeste wat elke dag rondom die huis wei en ongelooflike voëls wat orals vlieg.

Ons het 5 heerlike dae naby Clarens geniet. Die huis is perfek geleë, naby aan die dorp maar tog voel jy of jy ver op 'n plaas bly! Die koeie wei rondom die huis en die voëls is in oorvloed - 'n pragtige uitsig. Neem net muskietweerders saam en ekstra vermaak vir kleiner kinders.

Melize D - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melize D
Saam met vriende

Rustige huisie op die dam!

Lekker kaggelvuur, visvang in die dam, bediende daagliks. Fantasties!

Elna W - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna W
Gesin met tieners

Baie gerieflike huis met 'n wonderlike uitsig!

Ons het die verblyf by Royal Coachman baie geniet! Die huis is baie gerieflik (met meer as genoeg ruimte vir almal). Die rustige plaasomgewing is fantasties!

Riana S - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riana S
Saam met vriende

Fantasties!

Heerlike plek om uit te rus met alles in die huis wat jy nodig het! Netjies en gerieflik - sal beslis weer daar 'n draai gaan maak!

Jaco M - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco M

Snoesig!

Royal Coachman is baie goed toegerus, mooi opgepas en baie netjies. Die kaggels en ondervloerse verhitting maak dit heerlik in die winter en die omgewing is baie rustig en mooi. Een ding wat dalk opgegradeer kan word is die braai, wat ietwat klein is, maar verder is daar niks fout nie. Ons het baie lekker gebly.

Ronel S - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel S
Gesin met klein kinders

Vredevol.

Dit is die rustigste plek, hier voel dit of tyd stilstaan, dis so stil jy kan jouself hoor asemhaal, as jy regtig wil rus is die plek vir seker die een om te bly, ons het 6 rainbow trout vissies gevang, en weer laat gaan, die huis is heerlik warm met kaggels toegerus en ondervloerse verhitting en heerlike sjerrie. Ons sal enige tyd weer soontoe gaan. Baie dankie aan julle span, ons het werklik gerus.

Nastassja V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nastassja V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooier as op die foto's!

Ons het een nag hier deurgebring en die verblyf het al ons verwagtinge oorskry. Ongelooflike uitsigte en rustige omgewing maak vir die perfekte wegbreek. Ook lekker vis gevang. Sal die plek definitief aanbeveel!

Anadia V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anadia V
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Ons het ons verblyf by Royal Coachman verskriklik geniet. Die huis was pragtig en ons het 20+ forelle gevang! Ons sal definitief weer daar gaan vakansie hou!

Shalene D - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shalene D

Rustig en ontspanne.

Die plek is pragtig behalwe die kookware / potte en panne is in 'n baie swak toestand. Al die teflon is afgeskuur en die aliminiumpotte kan gerus vervang word met ordentlike potte en panne.

Atha S - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Atha S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful, beautiful place! We will be back!

A lovely cottage with everything you need and a beautiful, peaceful setting. Quiet and relaxing. We loved the place. Although it is self catering, some salt and spices are always convenient if you stay for a short period. But we enjoyed our stay very much!

Hendré L - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hendré L
Gesin met klein kinders

Lekker verblyf vir 2 gesinne.

Die huis is op 'n pragtige plek geleë met 'n houtdek wat bo-oor 'n dam gebou is. Netjiese kamers met al die geriewe wat 'n mens wil hê. Die kombuis is goed toegerus met alles wat nodig is. Die kamers het kaggels in wat lekker is op koue aande. Daar is ook 'n loft met 2 enkelbeddens. Die verwelkomings-craft biere in die yskas was 'n lekker verrassing. Ek het nie my vlieghengelstokke gehad nie, maar het groot karpe die aand in die dam gesien. Die braai buite is 'n bietjie klein en gehawend en kan dalk opgradeer word. Die CD-speler het ook al beter dae gesien en kan vervang word. Verder was alles skoon en netjies en het die oornagaand baie geniet. Dit is 'n bietjie duur vir een gesin (2 volwassenes en een kind onder 3). Ons het R2,400 vir die nag betaal. As 'n mens 2 gesinne is, sal die prys beduidend afkom per gesin.

Delan K - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik mooi, vir seker 'n pêrel van Clarens.

Ons het net 1 aand oorgeslaap. Alles was mooi en netjies in die huis. Vure was gepak in al die kaggels, en 'n mis het gedryf oor die foreldam voor die huis. Die beddens is gemaklik, die kussings ook. Ek sal weer wil teruggaan.

Tom F - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tom F
Saam met vriende

A touch of Paradise - great value.

Had a lovely stay. Everything was perfect and could not have hoped for more. Beautiful setting, good location, comfortable and clean.

Cindy D - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlik!

Dit is die mooiste plekkie! Ongelooflike natuurskoon! So rustig!

Hannlie H - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannlie H
Gesin met tieners

Lieflike gastehuis, goed ingerig in pragtige omgewing.

Royal Coachman is 'n pragtige, volledig toegeruste gastehuis. Die ideale plek om lekker te ontspan in 'n asemrowende, rustige omgewing.

Mariëtte B - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariëtte B
Saam met vriende

Amazing rusplek met die mooiste Vrystaatse uitsig.

Dit was 'n ongelooflike mooi blyplek wat ten volle toegerus is. Een van ons vriende wat saamgegaan het, was 'n chef, en hy het alles in daardie kombuis kon kry om heerlike geregte vir ons voor te berei. Die dekor is baie klassiek en "homely". Ten spyte daarvan dat die dam baie droog is as gevolg van die erge droogte wat SA ervaar het, was dit steeds 'n beeldskone plek om te bly, die stilte te ervaar en ons batterye te herlaai.

André L - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André L
Gesin met tieners

Die lekkerste en mooiste verblyf in Clarens.

Royal Coachman is 'n aanbeveling vir almal, van kaggels tot verhitte vloere en dan ook nog die mooi uitsig oor die Drakensberge, met 'n groot plaasdam vir visvang. Sien julle gou weer!

Chris C - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Chris C
Saam met vriende

Kan mens vir 'n week in Clarens bly? Ja!

Royal Coachman se huisie is ten volle uitgerus dat dit sommer soos jou huis voel. Hier is rus en vrede! Die skoonmaker was elke oggend betyds. Plek was baie eenvoudig om te vind soos per SMS ontvang. Die foto's op die web bedrieg jou nie wat jy sien is wat jy kry. Meer as genoeg beddegoed en badkamer goed.

Vanaf R5 250
per nag (vir 7 persone)
Vanaf R5 250
per nag (vir 7 persone)
Vanaf R5 250
per nag (vir 7 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R712, Joubertsvlei Plaas, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU0NDAxNTNiLTNlODctNDc3Ni04ODcyLTJkNmVhMDBmOTExNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R5 250  per nag (vir 7 persone) 37 5 1 5 R712 Joubertsvlei Farm 9707 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.534959655666 28.487185388803
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za