Royal Manor

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Royal Manor is ‘n bekoorlike hotel in Barkly-Oos, 'n bekoorlike dorp wat in die Suidelike Drakensberge skuil.

Dié hotel het verblyf in 2 gesinskamers op die eerste verdieping, 6 koningingrootte-kamers op die eerste verdieping, 1 troeteldiervriendelike kamer op die grondverdieping en 5 koningingrootte-kamers op die grondverdieping.

Elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe, ‘n verwarmer, yskassie en ‘n TV. Daar is ‘n gemeenskaplike eetkamer waar maaltye bedien word en konferensiegeriewe.

Gaste kan in die omgewing voetslaan, fietsry, 4x4-roetes aanpak, hengel, forelvang, San-rotskuns bewonder, asook geskiedkundige en natuurbesienswaardighede besoek.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Voëlkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Konferensiegeriewe

  •  Internet
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Royal Manor gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za