50% af Kry 50% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Geldig vanaf 20 Mrt 2020 tot 31 Mei 2020.
Waterkloof Ridge Akkommodasie by Royal Ridge Guest House | LekkeSlaap
+37
+37

Royal Ridge Guest House

Gastehuis
  • Langtermynverblyf-aanbod - Kry 50% af
  • Vanaf R1 100 R550 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 269 Polaris Laan, , Pretoria, 0181, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

'n Eksklusiewe gastehuis en selfsorg-woonstelle in die rustige omgewing van Waterkloof Ridge geleë. Royal Ridge bied luukse akkommodasie vir sakelui en oordeelkundige reisigers.

Elke eenheid is in 'n elegante styl versier, met stylvolle meubels en afwerkings. Elkeen het katoenlinne, veloerjaponne, haardroërs en toiletware om gaste te verwelkom.

Verblyf sluit ook in: 'n privaat ingang, veilige parkering, gratis WiFi, lugversorging en swembaddens en stoepe.

Die huis verwelkom jou in die elegante interieur met 'n privaat en rustige omgewing waar jy wonderlike gasvryheid kan ervaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Piekniek-middagete
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Royal Ridge Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • 269 Polaris Laan, , Pretoria, 0181, Gauteng
  • Gaste dink Royal Ridge Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 100
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
was R1 100
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
was R1 100
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 269 Polaris Laan, , Pretoria, 0181, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE0ZTg0ZDIxLTU3ZTEtNDJmOS1iYTg0LWE5ODczYzVmZWUxMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 100, nou Vanaf R550  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 269 Polaris Avenue Waterkloof Ridge 0181 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.799896011779 28.243615329266
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za