Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Royal Sea Star Guest House

  • Kapasiteit: 23 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolphinstraat 9, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 485 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Royal Sea Star Guest House is 'n mooi gastehuis met 9 en suite-slaapkamers in die noordelike gedeelte van Swakopmund. Dié gastehuis is naby die middedorp en strand en dis ideaal vir sakereisigers of 'n gesinsvakansie.

Die eiendom beskik oor 1 executive-suite, 5 dubbelkamers en 3 gesinskamers. Die executive-suite en dubbelkamers bied slaapplek aan 2 gaste en die gesinskamers is geskik vir 3 of 4 gaste. Elke kamer het driekwartbeddens en een van die gesinskamers het 'n addisioenle stapelbed. Elke badkamer het 'n bad of 'n stort óf albei. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Elke kamer het ook 'n platskerm-TV, Netflix, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi. Gaste het toegang tot 'n gedeelde sitarea, eetarea en veilige parkeerplek.

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 2 resensies vir Royal Sea Star Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Henryette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 1

Ligging

  • Dolphinstraat 9, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Gaste dink Royal Sea Star Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 485
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 485
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolphinstraat 9, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec250f6a7dbd62c50d8dc55cbc358cbd1224c9ffea72c0fbd2c61758699609fe359cd29a0c1b2108c6fa0e2ef723c24f9205?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 485 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 9 Dolphin Street Swakopmund 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.664403346894 14.52777669259
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem