Royal Sheba Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Royal Sheba Guest House bied B&B-verblyf in Barberton, Mpumalanga. Dis ideaal vir gaste op soek na gerieflike akkommodasie in 'n rustige omgewing, tog na aan verskeie doendinge.

Die verblyf by Royal Sheba Guest House word aangebied in 7 slaapkamers wat uniek ingerig en opgemaak is met of 'n dubbelbed, 'n koningingrootte-bed of koninggrootte-beddens. Die kamers het elk 'n oopplan en suite-badkamer met 'n bad en/of 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Die geriewe in hierdie kamers sluit in lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en internet om gaste op hul gemak te laat voel.

'n Smullekker ontbyt word in die eetkamer bedien, en die gastehuis het ook 'n vermaakarea waar gaste kan sosialiseer, verskeie alkoholiese drankies by die kroeg kan geniet, 'n vleisie op die kole kan gooi by die braaigeriewe of die lieflike tuine kan verken en hulself verlustig in die ontspanning wat Royal Sheba Guest House aan gaste bied.

Besienswaardighede in die streek sluit in besoeke aan die Barberton-museums, ondergrond goudmyn-toere, dagbesoeke aan plaaslike natuurreservate, Roete 38, Krugerwildtuin en nog vele meer.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Royal Sheba Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za