LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rozendal Guest House | LekkeSlaap
+28

Rozendal Guest House

4 resensies
Gastehuis
  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Emeraldlaan 222, Lyttleton Manor, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R940 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Rozendal Guest House bied B&B en is in Lyttleton Manor, Centurion, geleë. Die eienaar bestuur die gastehuis en dit is ook naby die Waterkloof Lugbasis, Netcare Unitas-hospitaal en Lyttleton-winkelsentrum.

Rozendal Guest House beskik oor 8 individueel versierde kamers. Hierdie kamers het elkeen 1 of 2 enkelbeddens of 'n dubbelbed, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe in elke kamer.

Die gastehuis het ook 'n gesellige sitarea, braaigeriewe en veilige parkeerplek vir voertuie.

Die gastehuis is sowat 5,7 km vanaf Zwartkop buiteklub en 16 km vanaf verskeie besigheidsparke en winkelsentrums in Centurion.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Rozendal Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Emeraldlaan 222, Lyttleton Manor, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Rozendal Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R940
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R940
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Emeraldlaan 222, Lyttleton Manor, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqulslr9X4IrR2yM6Ss8NF9dxHmVB2V8LEsvec8BpGJAormmH8K?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R940  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 222 Emerald Avenue Lyttleton Manor 0157 Gauteng 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -25.826680828599 28.195693784061
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!