Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rozenhof Gaste Eenhede

Tangerine
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die slaaparea het ’n dubbelbed en badkamer met ’n bad en stort. Komplementêre tee, koffie, suiker en melk. Die eenheid word een keer ’n week skoongemaak vir langtermyngaste. Daar is 1 parkeerplek op die perseel wat oor sekuriteit beskik. Die kombuisie is toegerus met ’n mikrogolfoond, induksiestoof, ketel en yskas-vrieskas. Daar is ook ’n TV met DStv-kanale. Die eenheid het 2 privaat ingange en houtdek met stoepmeubels. ’n Stel handdoeke word voorsien. Die kamers is selfsorg, maar dit word een keer ’n week skoongemaak vir gaste wat langer bly. Skoon handdoeke word elke derde dag voorsien.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Chilli
Vanaf
Vanaf R825
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié oopplan-eenheid het ’n slaap-, sit- en eetarea, en ’n kombuisie. Die slaaparea het ’n koninggrootte-bed en ’n badkamer met ’n stort-oor-bad, seep en handdoeke. Komplementêre tee, koffie, suiker en melk word voorsien. Die kombuisie is toegerus met ’n mikrogolfoond, induksiestoof, ketel en yskas-vrieskas. Daar is ook ’n TV met DStv-kanale. Gratis WiFi word voorsien. Die eenheid het ’n privaat ingang en houtdek met stoepmeubels en braaigeriewe. Die kamers is selfsorg, maar dit word een keer ’n week skoongemaak vir gaste wat langer bly. Skoon handdoeke word elke derde dag voorsien. Daar is 1 parkeerplek op die perseel wat oor sekuriteit beskik.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Mint
Vanaf
Vanaf R825
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié oopplan-eenheid het ’n slaap-, sit- en eetarea, en ’n kombuisie. Die slaaparea het ’n koninggrootte-bed en ’n badkamer met ’n stort-oor-bad, asook seep en handdoeke. Die kombuisie is toegerus met ’n mikrogolfoond, induksiestoof, ketel en yskas-vrieskas, en komplementêre tee, koffie, suiker en melk word voorsien. Die eenheid bied 'n TV, DStv en gratis WiFi en het 'n privaat ingang, houtdek met stoepmeubels, asook braaigeriewe. Die kamers is selfsorg, maar dit word een keer ’n week skoongemaak vir gaste wat langer bly. Skoon handdoeke word elke derde dag voorsien. Daar is 1 parkeerplek op die perseel wat oor sekuriteit beskik

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Aubergine
Vanaf
Vanaf R825
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Aubergine is 'n luukse ateljee-eenheid met 'n oopplanuitleg en is apart van die ander eenhede. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, induksieplaat, mikrogolf, ketel en filterkoffiepot. Daar is ook 'n toonbank met 2 stoele. Ander geriewe sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het toegang tot 'n stoep met meubels en gemeenskaplike braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Lemon
Vanaf
Vanaf R825
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Lemon is geleë op die boonste verdieping met 'n ongelooflike uitsig oor die Outeniquaberge. Die eenheid het 'n dek-area met 'n privaat ingang, 'n oopplan-eenheid en 'n en-suite badkamer. Die eenheid het 'n selfsorg kombuisie met 2 onder die toonbank stoele vir ontbyt. Die kombuis het 'n induksieplaatstoof, mikrogolfoond, ketel, perkolator en genoeg potte en panne. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, goeie beligting, 'n TV met DStv en WiFi. Die badkamer het 'n stort. Veilige parkeerplek is op die perseel agter 'n elektriese hek beskikbaar. Geen bejaardes of kinders word toegelaat nie.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forest-weg 18, Heatherlands, George, 6530, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlkYTdlZTlmLWM0ODQtNDYzNC1hZTIxLTU5MDY5YWQ0NDQzOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 202 5 1 5 18 Forest Road Heatherlands 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.94880244954 22.447769343853
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem