Prieska Akkommodasie by RRG - River Rapids Grace Units | LekkeSlaap
+11

RRG - River Rapids Grace Units

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 27 resensies vir RRG - River Rapids Grace Units
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5
Frederick C - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederick C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis 'n pragtige plek met 'n baie mooi uitsig.

Ons het ons verblyf baie geniet en die uitsig was fantasties. Gloumarie het ons baie tuis laat voel en seker gemaak ons vind wat ons soek.

RRG - River Rapids Grace Units's terugvoer

Frederick.......dankie vir jou terugvoer. Jul sal altyd welkom wees by RRG!

RRG - River Rapids Grace Units
Jan N - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan N
Gesin met tieners

Gemaklik, mooi uitsig, skoon, netjies, gerieflik.

Eiennaar baie tegemoetkomend, goeie waarde vir geld, wonderlike uitsig oor rivier, kamers baie gerieflik.

RRG - River Rapids Grace Units's terugvoer

Dankie Jan, jou terugvoer beteken baie vir ons. Ons poog altyd om te verbeter.
Jul sal altyd terug verwelkom word by RRG.

RRG - River Rapids Grace Units
Charles E - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles E
Saam met vriende

Excellent place to stay. Very hospitable owner.

We had a braai there and met another couple - guests on their way to the Cederberg. It was a very pleasant stay in great accommodation. It is well recommended.

RRG - River Rapids Grace Units's terugvoer

Charles, ons het jul, saam met die ander gaste, sò in waardering geniet. Jul was so aanpasbaar by mekaar. Wees verseker jul sal altyd welkom wees hier.

RRG - River Rapids Grace Units
Mari V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies, gerieflik, puik ligging, gasvry en dan nog op die koop toe 'n fantastiese uitsig.

Ons beveel dit ten sterkste aan om hier te bly.

RRG - River Rapids Grace Units's terugvoer

Baie dankie Mari, dit was heerlik om julle by ons te akkommodeer vir die 2 dae.
En ek sal spesiaal daardie vlag koop en gaan hys! Al hang dit net 1 dag!
Hierdie trotse-dag geleentheid sal my altyd aan julle herinner.

RRG - River Rapids Grace Units
Willem S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem S
Gesin met klein kinders

Netjies en voldoende.

Vriendelike ontvangs. Eenheid was netjies en skoon.

RRG - River Rapids Grace Units's terugvoer

Dankie Willem, en toe ontvang ons ons 1ste baba-gas. Pragtige klein skat! Julle is altyd weer welkom.

RRG - River Rapids Grace Units
Pierre U - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende ontvangs deur die gasvrou.

Stil omgewing reg langs die rivier.

RRG - River Rapids Grace Units's terugvoer

Dankie Pierre, sien daarna uit om jul weer by ons te ontvang, sal 'n ekstra boswa wieletjie "op ys hou"😉

RRG - River Rapids Grace Units
Jeannie H - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeannie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Juweel in Prieska!

'n Fantastiese plek om te oornag in Prieska ─ skoon, netjies, rustig, met 'n heerlike uitsig oor die Oranjerivier en 'n wonderlike gasvrou. Hoogs aan te beveel.

RRG - River Rapids Grace Units's terugvoer

Ai Jeannie,
Ek kan net my kop in oodmoed buig, in dank, vir hierdie terugvoer, en dat Hy ons in genade die voorreg bied, om hierdie Oranje rustigheid op hierdie stadium van ons lewe te geniet. En boonop ook met gaste, soos jul te deel, wat dit opreg waardeer. Jul sal altyd welkom wees by RRG.

RRG - River Rapids Grace Units
Arthur K - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arthur K
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very comfortable unit with all living requirements provided.

We battled slightly, even with GPS, to find the road on which RRG is located probably because it was dark at the time. The proprietor, when phoned, gladly guided us in and welcomed us personally. Lovely views of the river.

Tienie V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tienie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike en gasvrye ontvangs en aangename verblyf.

Die Loock-egpaar was baie vriendelik en gasvry. Die geriewe is goed en daar is 'n pragtige uitsig op die Garieprivier met 'n visarend wat oorkant die water in 'n boom gesit het. Mooi.

RRG - River Rapids Grace Units's terugvoer

Ons is bly dat jul met waardering ons stukkie Oranje-juweel geniet het. Julle is altyd welkom om weer rustig te kom oorbly.

RRG - River Rapids Grace Units
Anna-marie E - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie E
Gesin met tieners

Pragtige ligging - puik diens.

Baie dankie vir die heerlike ruskans by julle pragtige plek en vir die vriendelike diens.

RRG - River Rapids Grace Units's terugvoer

Anna-marie,

Dit is altyd 'n voorreg om moeë gaste die rus en vrede van RRG en die Oranje te bied. Hoop om julle weer in die toekoms by ons te ontvang.

RRG - River Rapids Grace Units
Deon D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon D
Gesin met tieners

Dankie tog vir lugversorging.

Die plekkie bied baie mooi uitsigte oor die rivier. Die storte was 'n belewenis - nog nooit so iets voorheen gesien nie (uitstekend).

RRG - River Rapids Grace Units's terugvoer

Dankie Deon vir positiewe terugvoering. Kom geniet gerus weer die storte en Oranje in die toekoms.

RRG - River Rapids Grace Units
Retha V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Weggesteekte juweel.

Ons is baie hartlik ontvang deur ons vriendelike gasvrou, Gloumarie. Woonstel baie netjies en goed toegerus. Verras deur unieke massiewe stort. Lieflikste uitsig vanuit slaapkamer op die rivier, met die mooiste roostuin in die voorgrond. Het ook ander baie gawe gaste ontmoet.

RRG - River Rapids Grace Units's terugvoer

Hi Retha. Dit was wonderlik om te sien hoe gaste, uit verskillende windrigtings, in gemak mekaar, en die mooi van die Oranje, geniet. Jul sal altyd welkom wees by RRG.

RRG - River Rapids Grace Units
Hannelie M - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Pragtige rivier-uitsig. Sal definitief weer daar oorbly!

RRG - River Rapids Grace Units's terugvoer

Dankie Hannelie, jul sal altyd welkom wees by RRG!

RRG - River Rapids Grace Units
Christo N - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, skoon en veilig.

Perfek vir ons benodighede - een nag oorslaap op ons reis.

RRG - River Rapids Grace Units's terugvoer

Dankie Christo, ons waardeer jul positiewe terugvoer opreg.

RRG - River Rapids Grace Units
Hannes B - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes B
Saam met vriende

Baie behulpsaam en gasvry.

Baie mooi uitsig oor die Oranjerivier. Bietjie min parkering vir 'n waentjie, maar daar is onmiddellik 'n plan gemaak. Baie gasvry wat mens van Karoo mense kan verwag. Kamers pragtig en skoon.

RRG - River Rapids Grace Units's terugvoer

Dankie Hannes.
Dit was 'n groot voorreg om jul hier te ontvang, en die volgende oggend die loslaat van duisende duiwe te aanskou. Ons sal beslis 'n Oranje geelvis "bestel" om aan "anker te le" vir jul volgende Karoo-kuiertjie.

RRG - River Rapids Grace Units
Philip H - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plek om uit te span na reis.

Gasvry, vriendelik en baie hulpvaardig. Plek is skoon en netjies. Lieflike uitsig oor Oranjerivier en tuin is 'n aanwins!

RRG - River Rapids Grace Units's terugvoer

Dankie, ons waardeer jul positiewe terugvoering, en is opreg bly as jul die Oranje se rustigheid, wat perfeksie bied, geniet het. Jul sal altyd welkom wees by RRG.

RRG - River Rapids Grace Units
Annelise K - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annelise K
Saam met vriende

Ons het slegs oornag en het dit baie geniet.

Ons het oornag en donker volgende oggend vertrek, maar pragtige uitsig op rivier en eenhede is goed toegerus. Eienaars baie vriendelik en verwelkomend en baie gasvry.

Jan P - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan P
Saam met vriende

Prentjiemooi uitsig in pragtige tuin.

Hartlike ontvangs na 'n lang reis. Die tuin en uitsig oor die rivier is pragtig. Baie hulpvaardige en vriendelike diens deur Gloumarie en geen moeite ontsien om ons verblyf baie aangenaam te maak nie. Baie dankie!

RRG - River Rapids Grace Units's terugvoer

Elaine, dit was een groot voorreg en plesier om julle as groep by RRG te ontvang.
Baie dankie dat julle die mooi van die Oranje waardeer en geniet het.
Altyd weer welkom by RRG.

RRG - River Rapids Grace Units
Cindy M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Aangename, warm verwelkoming gehad. 'n Gasvrou duisend wat seker gemaak het ons verblyf is rustig. Die uitsig asemrowend, uitkyk oor die rivier, lekker braai-area. Dankie!

RRG - River Rapids Grace Units's terugvoer

Dankie Cindy, aangename gaste soos jul skep, visa versa, outomaties vriendelike spontaniteit.
Ons is so bly dat jul RRG, en natuurlik die Oranje se rustigheid, psigies en fisies, geniet het, in die omstandighede wat jul Prieska moes besoek.
Ons verwelkom jul altyd graag weer by RRG.

RRG - River Rapids Grace Units
Sandra M - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra M
Saam met vriende

Dit was die perfekte verblyf met 'n pragtige uitsig.

RRG was die perfekte bestemming met groot kamers, 'n pragtige uitsig, vriendelike ontvangs en alles wat 'n mens sal benodig vir 'n naweekwegbreek. Ons wens ons kon langer bly.

RRG - River Rapids Grace Units's terugvoer

Sandra, jul is so borrelend na-aan-die-natuur-jeug, en kon ons jul in gemak, met die wete dat daar iewers ouers is, wat jul koesterend in gebed veillig op die pad wil hou, met ongedwonge liefdebeskerming ontvang. Ons vertrou
jul het 'n wonderlike vakansie gehad in Jeffreys. RRG sal jul graag weer wil ontvang vir 'n wegloop-naweek.

RRG - River Rapids Grace Units
Amanda H - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda H
Enkelreisiger

I was gracefully received by Gloumarie and left to my own devices, which I prefer, with an open invitation to call on Gloumarie should the need arise. Lovely place.

Graceful reception by Gloumarie. I found the cool rest I wanted after a hot day of travel.

RRG - River Rapids Grace Units's terugvoer

Amanda, soms is dit nodig om diskressie te gebruik tov gaste. Jy was werk-
lik 'n moeë reisiger vanaf Namibie, en ons is so dankbaar jy kon die rustigheid van RRG en die Oranjesig geniet. Ons verwelkom jou graag weer by ons.

RRG - River Rapids Grace Units
Josina V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Josina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam. Eienaars baie gaaf en behulpsaam.

Ideaal vir oornag. Kombuis bietjie klein vir langer verblyf. Geen broodrooster nie.

RRG - River Rapids Grace Units's terugvoer

Josina, hoewel 'n broodrooster nie op die lys van kitchenette toerusting, per advertensie, is nie sal ons 'n volgende keer sorg dra dat jul die gerief daarvan kan geniet. Ons woefkind het sy speelmaatjie geniet. Jul is altyd weer welkom.

RRG - River Rapids Grace Units
Steven B - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven B
Saam met eggenoot / lewensmaat

A great visit.

Great hosts, fantastic view, and very well-appointed room.

RRG - River Rapids Grace Units's terugvoer

Dankie Steven, waardeer dit. Dit was wonderlik om sulke waarderende gaste
te ontvang!

RRG - River Rapids Grace Units
Lizette M - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We would definitely stay there again!

We really enjoyed our first stay. It won't be our last as well. It's really relaxing with a wonderful view. We were received with so much hospitality and love as if we were old friends. Great stay!

RRG - River Rapids Grace Units's terugvoer

Dankie Lizette,

Gaste soos julle, se positiwiteit en aanvaarding, maak dat ons jul altyd graag weer wil ontvang.

RRG - River Rapids Grace Units
Jennifer B - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jennifer B
Enkelreisiger

Awesome!

Ek wil eerstens vir Tannie Gloumarie opreg bedank vir haar gasvryheid en vriendelikheid! Tannie het onmiddellik soos 'n ma vir my gevoel en dit het gevoel ek's by die huis. Die verblyf was wonderlik. Alles was so netjies en mooi! Ek beveel definitief ander aan om by River Rapids Guestrooms oor te slaap. Ek kan nie wag vir my volgende kuier in dié pragtige dorp nie, en ek weet waar ek tuisgaan. Dankie vir die fantastiese ontvangs en al die hulp en bystand wat u gebied het. Wens jul als wat mooi is toe. Sien volgende keer!

RRG - River Rapids Grace Units's terugvoer

Jennifer,

Vandat jy hier was...is die herinnering soos 'n lekker herkoutjie! 'n opreg pragtige ingesteldheid, van 'n besondere persoon, het weerklank hier gevind. Ons 2 sal dae om kan sit en klets jou ma sou jaloers voel! Hoop ons sien jou in 2018!

RRG - River Rapids Grace Units
Pierre M - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike uitsig en verblyf!

Gloumarie was 'n uitstekende gasvrou wat uit haar pad gegaan het om ons welkom te laat voel. Sy het twee luukse eenhede naasliggend, die klein kombuis is ideaal om etes voor te berei. Sy het die braai voorberei vir ons en kon ons met die pragtigste uitsig oor die Oranjerivier sit en kyk hoe die son ondergaan! Hulle plek is heel veilig, so ook die parkering. Ek sal hierdie eenhede baie sterk aanbeveel om te besoek en sal vir seker graag wil terugkeer.

RRG - River Rapids Grace Units's terugvoer

Dankie Pierre......dit is die standaard prioriteit klientediens/verblyf wat ons voortdurend poog om aan te bied. RRG-River Rapids Guestrooms sal jul altyd met ope gemoed verwelkom........

RRG - River Rapids Grace Units
Julie V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Julie V
Enkelreisiger

Werk goed sonder aandete.

Behalwe die aandete het glad nie gewerk nie. Gevriesde boerekos wat nie genietbaar is as jy onder andere nie 'n mikrogolfoond kan bedien nie. Aanbeveel dat 'n mens meer duidelikheid kry oor wat om te verwag vir aandete. Die ontbytpakkie was goed.

RRG - River Rapids Grace Units's terugvoer

Soos per die advertensie, is die eenhede selfsorg. Kliëntediens gerig, word voortydige telefoniese aanbod gemaak van 'n aandete wat deur 'n subkontrakteur verskaf kan word. Na die bevestiging van bespreking word dit persoonlik bespreek. Die tipe ete, en selfdiens na aflewing, word ook verduidelik. 'n Vars voorbereide bord kookkos, slaai en 'n poeding/iets soet daarby, wat met kleeffoelie bedek is, word in die agtermiddag, voor aankoms van gas, in die yskas geplaas. Dit stel gaste in staat om die kos, volgens die gas se keuse, in die kitchenette se mikrogolfoond te verwarm. Die gas was nie vertroud met werkverrigting van die mikrogolfoond nie, wat toe aan haar verduidelik is. Hulp word graag aangebied indien 'n gas weereens hulp sou verlang met enige van die elektroniese toebehore in die eenhede. Ons bied graag ons verskoning aan, indien die gas nie die betrokke elektroniese gerief tot haar voordeel kon gebruik nie.

RRG - River Rapids Grace Units
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krugerstraat 6, Prieska, 8940, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNlZGU2Njk4LTc1N2QtNDA1MC1iM2M5LTY3N2E5YTdlYjgzOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 27 5 1 5 6 Kruger Street Prieska 8940 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.662308565217 22.753212575394
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za