LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ruach | LekkeSlaap
+87

Ruach

Selfsorg
  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Knobwood-laan 829, Lovemorepark, Gqeberha (Port Elizabeth), 6007, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag(plek vir 3)

Beskrywing

Ruach Landgoed is in ’n prentjiemooi en boomryke kleinhoewe in Lovemorepark, Gqeberha (Port Elizabeth). 'n Kragopwekker is vir bystand beskikbaar. Dié dorp spog met die perfekte kombinasie van warm water en beskermde strande en is langs Algoabaai se kuslyn. Rauch is op die Ysterman-roete op Sardinia Baai weg.

Verblyf is beskikbaar in 2 aparte eenhede, elk met 1 slaapkamer. Die eerste eenheid Ruach Moments bied slaapplek aan 2 gaste en die tweede eenheid Ruach Aloe het slaapplek vir 3 gaste. Die slaapkamers het koningingrootte-beddens en albei lei na ’n privaat dek wat uitkyk oor die tuin.

Elke eenheid het ’n kombuisie in die oopplan-leefarea asook ’n TV met DStv. Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.

Die landgoed spog met inheemse goedversorgde kleurvolle tuine. Die omgewing is privaat, en voëllewe is volop. Baie stil en rustig, perfek vir die 'n wegbreek van die alledaagse besige aktiwiteite. Die landgoed is 5 minute van Sardinia Baai se strand. Dis omring met doendinge in die area en heerlike plaaskombuise en restaurante is net om die draai.

Besoekers kan uitsien na Blouvlagstrande, natuurlike besienswaardighede en ’n oorvloed van watersport-geleenthede. Daar is ook veilige stoorplek en wasgeriewe vir fietse.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Ruach
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Knobwood-laan 829, Lovemorepark, Gqeberha (Port Elizabeth), 6007, Oos-Kaap
  • Gaste dink Ruach het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Knobwood-laan 829, Lovemorepark, Gqeberha (Port Elizabeth), 6007, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmXTGsEH0rpuotFYMM1iW270CTn8qYgz18i9V9PKJBmPeMCfAh6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200  per nag(plek vir 3) 2 5 1 5 829 Knobwood Lane Lovemorepark 6007 Oos-Kaap 086 999 0018 15:00-20:00 11:00 -34.011108283482 25.519848983275
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!