Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ruah Camping

Kampeer/karavaan
Kampeerplek 5
Vanaf
Vanaf R600
per eenheid
Beskrywing

Kampeerterrein 5 is die oudste, grasbedekte staanplek met skaduwee. Die terrein het ’n losstaande braai. Kampeerders het toegang tot die gemeenskaplike ablusieblok met storte, toilette en wasbakke.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Tariewe is op 'n kampeerbasis en gaste moet asb. hul eie kampeertoerusting saambring.

Huisreëls

’n Voertuig met ‘n hoë grondvryhoogte word aanbeveel.
Geen vaste grondseile nie, asseblief. Slegs genette gondseile om die gras te beskerm. Vooraf gereelde grondseile is beskikbaar teen ‘n minimum koste.
Geen harde musiek. Slegs akoestiese instrumente word toegelaat.
Geen geraas tussen 22:00 en 08:00.
Geen swem in die rivier by die kampeerplek of in die opgaardam nie ? dit voorsien drinkwater aan ongeveer 90 gesinne. Swem word in die klipswembad toegelaat (ongeveer ’n 5 minute se stap via die roete in die veld).
Los slegs jou voetspore. Vullisdromme is beskikbaar.
Hou asseblief die ablusieblokke netjies.
Geen vure word buite die ingeboude braai-areas toegelaat nie.
Die natuur, erfenisterrein en -geboue, San-rotskuns en ander erfenis-items moet asb. beskerm word.
Geen pistole, jag of ander skyfskiet word toegelaat nie.
Die personeel op die plaas sal van tyd tot tyd die besproeiing van die opgaardam bestuur. Hulle doen slegs hulle werk en sal jou nie steur nie.
Voel vry om op die plaas rond te wandel, te draf en fiets te ry. Daar is ’n voetslaanpad langs die klipswembad wat minder gebruik word, maar na die San-rotskuns, nóg swemgate en die boonste keerwal wat gebruik word vir die hidroëlektrisitetit (+/- 800 m) lei.

Alle besoekers en gaste wat Ruah Camping en Sonskyn Farm betree doen dit op eie risiko, en stem in om Ruah Camping en Sonskyn Farm, die eienaars en beamptes, werknemers en agente vry te skeld van aanspreeklikheid en verantwoordelikheid vir enige koste, verliese, uitgawes, skade (direk, indirek, gevolglik of andersins), eise, oorsake van optredes wat gaste tydens hul verblyf mag ervaar, insluitend prokureursfooie en verwante kostes as gevolg van enige besering aan enige persoon(e) of skade aan eiendom wat ontstaan of wat in enige manier gekoppel word aan aktiwiteite by Ruah Camping en Sonskyn Farm.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kampeerplek 1
Vanaf
Vanaf R600
per eenheid
Beskrywing

Kampeerterrein 1 is bedek met gras en het beperkte skadu. Dit bied die beste privaatheid van ander kampeerders op eie terras langs die rivier. Die terrein het ’n ingeboude klipbraai. Kampeerders het gemeenskalike ablusieblokke met storte, toilette en wasbakke.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Tariewe is op 'n kampeerbasis en gaste moet asb. hul eie kampeertoerusting saambring.

Huisreëls

’n Voertuig met ‘n hoë grondvryhoogte word aanbeveel.
Geen vaste grondseile nie, asseblief. Slegs genette gondseile om die gras te beskerm. Vooraf gereelde grondseile is beskikbaar teen ‘n minimum koste.
Geen harde musiek. Slegs akoestiese instrumente word toegelaat.
Geen geraas tussen 22:00 en 08:00.
Geen swem in die rivier by die kampeerplek of in die opgaardam nie ? dit voorsien drinkwater aan ongeveer 90 gesinne. Swem word in die klipswembad toegelaat (ongeveer ’n 5 minute se stap via die roete in die veld).
Los slegs jou voetspore. Vullisdromme is beskikbaar.
Hou asseblief die ablusieblokke netjies.
Geen vure word buite die ingeboude braai-areas toegelaat nie.
Die natuur, erfenisterrein en -geboue, San-rotskuns en ander erfenis-items moet asb. beskerm word.
Geen pistole, jag of ander skyfskiet word toegelaat nie.
Die personeel op die plaas sal van tyd tot tyd die besproeiing van die opgaardam bestuur. Hulle doen slegs hulle werk en sal jou nie steur nie.
Voel vry om op die plaas rond te wandel, te draf en fiets te ry. Daar is ’n voetslaanpad langs die klipswembad wat minder gebruik word, maar na die San-rotskuns, nóg swemgate en die boonste keerwal wat gebruik word vir die hidroëlektrisitetit (+/- 800 m) lei.

Alle besoekers en gaste wat Ruah Camping en Sonskyn Farm betree doen dit op eie risiko, en stem in om Ruah Camping en Sonskyn Farm, die eienaars en beamptes, werknemers en agente vry te skeld van aanspreeklikheid en verantwoordelikheid vir enige koste, verliese, uitgawes, skade (direk, indirek, gevolglik of andersins), eise, oorsake van optredes wat gaste tydens hul verblyf mag ervaar, insluitend prokureursfooie en verwante kostes as gevolg van enige besering aan enige persoon(e) of skade aan eiendom wat ontstaan of wat in enige manier gekoppel word aan aktiwiteite by Ruah Camping en Sonskyn Farm.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kampeerplek 2
Vanaf
Vanaf R600
per eenheid
Beskrywing

Kampeerterrein 2 is ’n grasbedekte terrein met beperkte skadu, ‘n rivier-uitsig en ’n uitsig oor die vallei. Die terrein het ’n ingeboude klipbraai. Kampeerders het toegang tot gemeenskaplike ablusieblokke met storte, toilette en wasbakke.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Tariewe is op 'n kampeerbasis en gaste moet asb. hul eie kampeertoerusting saambring.

Huisreëls

’n Voertuig met ‘n hoë grondvryhoogte word aanbeveel.
Geen vaste grondseile nie, asseblief. Slegs genette gondseile om die gras te beskerm. Vooraf gereelde grondseile is beskikbaar teen ‘n minimum koste.
Geen harde musiek. Slegs akoestiese instrumente word toegelaat.
Geen geraas tussen 22:00 en 08:00.
Geen swem in die rivier by die kampeerplek of in die opgaardam nie ? dit voorsien drinkwater aan ongeveer 90 gesinne. Swem word in die klipswembad toegelaat (ongeveer ’n 5 minute se stap via die roete in die veld).
Los slegs jou voetspore. Vullisdromme is beskikbaar.
Hou asseblief die ablusieblokke netjies.
Geen vure word buite die ingeboude braai-areas toegelaat nie.
Die natuur, erfenisterrein en -geboue, San-rotskuns en ander erfenis-items moet asb. beskerm word.
Geen pistole, jag of ander skyfskiet word toegelaat nie.
Die personeel op die plaas sal van tyd tot tyd die besproeiing van die opgaardam bestuur. Hulle doen slegs hulle werk en sal jou nie steur nie.
Voel vry om op die plaas rond te wandel, te draf en fiets te ry. Daar is ’n voetslaanpad langs die klipswembad wat minder gebruik word, maar na die San-rotskuns, nóg swemgate en die boonste keerwal wat gebruik word vir die hidroëlektrisitetit (+/- 800 m) lei.

Alle besoekers en gaste wat Ruah Camping en Sonskyn Farm betree doen dit op eie risiko, en stem in om Ruah Camping en Sonskyn Farm, die eienaars en beamptes, werknemers en agente vry te skeld van aanspreeklikheid en verantwoordelikheid vir enige koste, verliese, uitgawes, skade (direk, indirek, gevolglik of andersins), eise, oorsake van optredes wat gaste tydens hul verblyf mag ervaar, insluitend prokureursfooie en verwante kostes as gevolg van enige besering aan enige persoon(e) of skade aan eiendom wat ontstaan of wat in enige manier gekoppel word aan aktiwiteite by Ruah Camping en Sonskyn Farm.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kampeerplek 3
Vanaf
Vanaf R600
per eenheid
Beskrywing

Kampeerterrein 3 is die grootste, grasbedekte staanplek wat gedeeltelik in die skaduwee is. Dit is ook naby die ablusieblok. Die terrein het ’n ingeboude klipbraai. Kampeerders het toegang tot ‘n gemeenskaplike ablusieblok met storte, toilette en wasbakke.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Tariewe is op 'n kampeerbasis en gaste moet asb. hul eie kampeertoerusting saambring.

Huisreëls

’n Voertuig met ‘n hoë grondvryhoogte word aanbeveel.
Geen vaste grondseile nie, asseblief. Slegs genette gondseile om die gras te beskerm. Vooraf gereelde grondseile is beskikbaar teen ‘n minimum koste.
Geen harde musiek. Slegs akoestiese instrumente word toegelaat.
Geen geraas tussen 22:00 en 08:00.
Geen swem in die rivier by die kampeerplek of in die opgaardam nie ? dit voorsien drinkwater aan ongeveer 90 gesinne. Swem word in die klipswembad toegelaat (ongeveer ’n 5 minute se stap via die roete in die veld).
Los slegs jou voetspore. Vullisdromme is beskikbaar.
Hou asseblief die ablusieblokke netjies.
Geen vure word buite die ingeboude braai-areas toegelaat nie.
Die natuur, erfenisterrein en -geboue, San-rotskuns en ander erfenis-items moet asb. beskerm word.
Geen pistole, jag of ander skyfskiet word toegelaat nie.
Die personeel op die plaas sal van tyd tot tyd die besproeiing van die opgaardam bestuur. Hulle doen slegs hulle werk en sal jou nie steur nie.
Voel vry om op die plaas rond te wandel, te draf en fiets te ry. Daar is ’n voetslaanpad langs die klipswembad wat minder gebruik word, maar na die San-rotskuns, nóg swemgate en die boonste keerwal wat gebruik word vir die hidroëlektrisitetit (+/- 800 m) lei.

Alle besoekers en gaste wat Ruah Camping en Sonskyn Farm betree doen dit op eie risiko, en stem in om Ruah Camping en Sonskyn Farm, die eienaars en beamptes, werknemers en agente vry te skeld van aanspreeklikheid en verantwoordelikheid vir enige koste, verliese, uitgawes, skade (direk, indirek, gevolglik of andersins), eise, oorsake van optredes wat gaste tydens hul verblyf mag ervaar, insluitend prokureursfooie en verwante kostes as gevolg van enige besering aan enige persoon(e) of skade aan eiendom wat ontstaan of wat in enige manier gekoppel word aan aktiwiteite by Ruah Camping en Sonskyn Farm.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kampeerplek 4
Vanaf
Vanaf R600
per eenheid
Beskrywing

Kampeerterrein 4 is ’n kleiner, grasbedekte terrein met skadu. Die terrein het ’n ingeboude klipbraai. Kampeerders het gemeenskaplike ablusieblokke met storte, toilette en wasbakke.

Kampeerplek 6
Vanaf
Vanaf R600
per eenheid
Beskrywing

Kampeerterrein 6 het die beste uitsig en privaatheid. Dit is met gras bedek, maar het geen skadu nie. Die terrein het ‘n klipbraai. Kampeerders deel die gemeenskaplike ablusieblokke wat storte, toilette en wasbakke het.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Tariewe is op 'n kampeerbasis en gaste moet asb. hul eie kampeertoerusting saambring.

Huisreëls

’n Voertuig met ‘n hoë grondvryhoogte word aanbeveel.
Geen vaste grondseile nie, asseblief. Slegs genette gondseile om die gras te beskerm. Vooraf gereelde grondseile is beskikbaar teen ‘n minimum koste.
Geen harde musiek. Slegs akoestiese instrumente word toegelaat.
Geen geraas tussen 22:00 en 08:00.
Geen swem in die rivier by die kampeerplek of in die opgaardam nie ? dit voorsien drinkwater aan ongeveer 90 gesinne. Swem word in die klipswembad toegelaat (ongeveer ’n 5 minute se stap via die roete in die veld).
Los slegs jou voetspore. Vullisdromme is beskikbaar.
Hou asseblief die ablusieblokke netjies.
Geen vure word buite die ingeboude braai-areas toegelaat nie.
Die natuur, erfenisterrein en -geboue, San-rotskuns en ander erfenis-items moet asb. beskerm word.
Geen pistole, jag of ander skyfskiet word toegelaat nie.
Die personeel op die plaas sal van tyd tot tyd die besproeiing van die opgaardam bestuur. Hulle doen slegs hulle werk en sal jou nie steur nie.
Voel vry om op die plaas rond te wandel, te draf en fiets te ry. Daar is ’n voetslaanpad langs die klipswembad wat minder gebruik word, maar na die San-rotskuns, nóg swemgate en die boonste keerwal wat gebruik word vir die hidroëlektrisitetit (+/- 800 m) lei.

Alle besoekers en gaste wat Ruah Camping en Sonskyn Farm betree doen dit op eie risiko, en stem in om Ruah Camping en Sonskyn Farm, die eienaars en beamptes, werknemers en agente vry te skeld van aanspreeklikheid en verantwoordelikheid vir enige koste, verliese, uitgawes, skade (direk, indirek, gevolglik of andersins), eise, oorsake van optredes wat gaste tydens hul verblyf mag ervaar, insluitend prokureursfooie en verwante kostes as gevolg van enige besering aan enige persoon(e) of skade aan eiendom wat ontstaan of wat in enige manier gekoppel word aan aktiwiteite by Ruah Camping en Sonskyn Farm.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sonskyn Plaas, Orchard, De Doorns, 6875, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA257ec2890ccdd05610c024302acda04241782ead573b0827b03e06aa86757f98dba5eb3a19ff02fe8ff09a732bf070cd1f88?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 Sonskyn Farm Orchard 6875 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.467172 19.628022
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem