Sunninghill Akkommodasie by Ruby Homes Sunninghill Sandton | LekkeSlaap
+5
+5

Ruby Homes Sunninghill Sandton

Selfsorg
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nayuki-weg 70, Sunninghill, Sandton, Johannesburg, 2191, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Ruby Homes Sunninghill Sandton het 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige Cubana-kompleks in Sandton. Die woonstelle is gerieflik geleë naby sake- en inkopiegeriewe, Monte Casino en ander besienswaardighede.

Dié woonstelle het elk 2 slaapkamers en 1 badkamer. Albei kamers is ingerig met 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n bad, wasbak en toilet. Die goed toegeruste kombuis het al die basiese kooktoebehore.

Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 persone. Die leefarea se skuifdeure maak oop op 'n balkon.

Die eenslaapkamerwoonstel het 'n dubbelbed, badkamer met 'n bad, wasbak en toilet, en 'n kombuis wat toegerus is vir basiese selfsorg.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, asook veilige parkeerplek.

Die perseel is binne 'n 7 km-radius van onder meer die Sunninghill Hospitaal, die Vodacom World of Golf, en die Pieter Toerien Teater af.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Nayuki-weg 70, Sunninghill, Sandton, Johannesburg, 2191, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nayuki-weg 70, Sunninghill, Sandton, Johannesburg, 2191, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIwOGIxOGQ1LTBjZWYtNDZjMS05MjdhLTJkZWIxMzhkMzY0ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 150  per nag (plek vir 2) 70 Nanyuki Road Sunninghill, Sandton 2191 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.035427788279 28.070591646627
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za