Moreletapark Akkommodasie by Ruby Rose Guest House | LekkeSlaap
+10
+10

Ruby Rose Guest House

  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Picasso-straat 700, Moreleta Park, Pretoria, 0167, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Ruby Rose is in 'n stil woonbuurt naby hospitale en winkelsentrums in Pretoria-Oos geleë. Dit bied gehalteverblyf met die ideale ligging vir gaste wat sakereisigers, pasiënte in die hospitaal besoek en gaste wat net oornag.

Die verblyf bestaan uit 2 gemeubileerde slaapkamers wat elk 'n privaat en suite-badkamer het.

Gaste het toegang tot gratis WiFi terwyl hulle hier bly.

Kamer 1 het 'n dubbelbed, 'n lessenaar en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die gastehuis het braaigeriewe wat gaste gerus kan gebruik.

Verder is daar ook veilige onderdakparkeerplek agter 'n geslote hek op die perseel.

Maaltye is ook teen 'n addisionele koste beskikbaar en moet vooraf bespreek word. Daar kan ook voorsiening gemaak word vir spesiale dieetversoeke.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 16 resensies vir Ruby Rose Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Picasso-straat 700, Moreleta Park, Pretoria, 0167, Gauteng
  • Gaste dink Ruby Rose Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Picasso-straat 700, Moreleta Park, Pretoria, 0167, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfO7xIzuZL3FAcTUWrhAwdF4P0fOhzhpJQVs7Aj0EDI96VIfOeV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 700 Picasso Street Moreleta Park 0167 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.829736 28.293381
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za