Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 14 Jul 2022 tot 25 Jul 2022 gemaak.
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Minerva-weg Suid 16, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R4 400R3 960 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Ruby Sands is in Ballito geleë, 'n gewilde dorp aan die Dolfynkus van KwaZulu-Natal. Hierdie vakansiehuis bied lieflike uitsigte oor die see en is stapafstand van al die strande, plaaslike winkels en restaurante af.
Die huis het 3 ruim slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer is ideaal vir 4 kinders en beskik oor 2 stapelbeddens. Daar is 2 enkelbeddens in die derde slaapkamer. Al die kamers het ingeboude kaste. Daar is 'n gesinsbadkamer en 'n aparte gaste-toilet.
Die sitkamer en eetkamer is gemeubileer en beskik oor lugversorging. Skuifdeure lei na die groot onthaalarea. Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ysmasjien, koffiemasjien en 'n aparte opwaskamer met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër en diepvrieskas.
Ruby Sands beskik ook oor 'n netjiese tuin, 'n swembad en 'n braai-area met 'n boma. Die perseel is heeltemal ommuur en het alarmstelsels, met outomatiese hekke en 'n motorhuis. Let daarop dat Ruby Sands nie onderverhuur word nie.
Slaapplek
’n Bespreking by Ruby Sands sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Italiaans
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Opsomming van Resensie
Ligging
- Minerva-weg Suid 16, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Ruby Sands het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Minerva-weg Suid 16, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom