Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rue Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cam-straat 1, Postmasburg, 8420, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R880 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Rue Guest House is in Postmasburg in die Noord-Kaap. Die gastehuis is naby die sakekern, 'n vulstasie, winkelsentrum, gimnasium en verskillende eetplekke geleë. In die gastehuis kan gaste 'n goeie nagrus geniet.

Verblyf is beskikbaar in dubbelkamers wat elkeen 'n dubbelbed of 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-stort met 'n toilet en wasbak, 'n TV met DStv, WiFi, lugversorging, 'n koffiestasie, mikrogolf en 'n yskassie het.

Ontbytpakkies is op versoek beskikbaar en dit is by die prys ingesluit. Daar is ook ander ligte maaltye beskikbaar en kospakkies beskikbaar op versoek die dag voor die tyd. Dit moet die dag voor die tyd gereël word. Wasgoeddienste is op versoek beskikbaar.

'n Veiligheidswag is saans op die perseel aan diens. Parkeerplek is beskikbaar by die bure langsaan sodat voertuie nie op die sypaadjie staan nie.

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Wasgoeddiens
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 1 resensie vir Rue Guest House
Netheid
3.0/5
Diens
1.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Cam-straat 1, Postmasburg, 8420, Noord-Kaap
  • Gaste dink Rue Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R880
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R880
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cam-straat 1, Postmasburg, 8420, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c4c5b15b201ebbc4febc568c99d27154d68d10f1f8a7ba6b9f9205031b690ebb241948fcad41c0239bcc77fd0783bb2a3ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 2) 1 5 1 4 1 Cam Street Postmasburg 8420 Noord-Kaap 021 201 8901 13:00-21:00 10:00 -28.318004 23.070263