Rugged Rocks - Monkey Hut
6 gaste
3 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 38 Freshwater Road, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Rugged Rocks - Monkey Hut is 'n verhewe houtchalet in die hartjie van die Sonskynkus, Port Alfred. Dit bied verblyf tussen die Melkhoutbome en inheemse plantegroei op 'n perseel van 10-akker met 'n privaat strand. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek naby die see.
Die chalet bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n spabad. Die 2 oorblywende slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en die gastebadkamer het 'n stort.
Die oopplan-leefarea het 'n eetarea en 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolf toegerus. Gaste moet hul eie bad- en strandhanddoeke saambring. Braaigeriewe is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n groot balkon en gaste kan aktiwiteite soos visvang, swem by die rotspoele en die gemeenskaplike swembad en gholf by die Port Alfred-gholfbaan geniet.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Rugged Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 38 Freshwater Road, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
38 Freshwater Road, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang