Rugged Rocks - Sea Forever
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Freshwater-weg 38, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 174 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Rugged Rocks - Sea Forever is 'n strandhuis in die hartjie van die Sonskynkus, Port Alfred. Dit bied verblyf tussen die Melkhoutbome en inheemse plantegroei op 'n perseel van 10 hektaar met 'n privaat strand. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek naby die see.
Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n spabad en 'n stort. Die 2 oorblywende slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en die gastebadkamer het 'n stort.
Die oopplan-leefarea het 'n eetarea, sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolf toegerus. Gaste moet hul eie strand- en badhanddoeke saambring. Braaigeriewe is beskikbaar.
Aktiwiteite wat gaste kan geniet sluit visvang, swem by die rotspoele en die gemeenskaplike swembad en gholf by die Port Alfred-gholfbaan in.
Slaapplek
’n Bespreking by Rugged Rocks - Sea Forever sluit in:
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
5/5
Rugged Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 1
Jaar gelys 6
Ligging
- Freshwater-weg 38, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Beachfront Port Alfred Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Freshwater-weg 38, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom