+40
Gastehuis in Gariepdam

Ruigtevallei Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 165 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gerrit G
1 nag
5.0
Jan 2026

Gerieflik netjies. Was heerlik skoon en ruim. Ongelooflik lekker matrasse.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Pleasant and enjoyed the communal kitchen. Very pleasant. Enjoyed listening to the sheep in the background, although we didn't see them. The concept of the communal kitchen is such a good idea and we were able to speak a bit to fellow travellers.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Dit was 'n vinnige oornag stop, maar het lekker gebly. Ons het baie lekker vir 1 aand oorgeslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esmari L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Mooiste Karoo plaas met Karoo gasvryheid. Die huisie was pragtig, netjies en skoon. Die swembad was 'n wenner. Ons kom definitief weer kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cally V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Perfect overnight stay. We stopped over on route from KZN to and from CT. The location is easy to find. The rooms are clean and comfortable, with everything you need. The gardens and pool are a great addition on a hot day. Highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindi J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Behalwe vir te min slaapplek, het ons lekker gebly. Ons het 2 besprekings gehad. 20 Desember sin was perfek vir ons gesin van 4 (kinders 17 & 2) Maar met ons bespreking van 2 Januarie het die webtuiste ons bespreking opgemors en vir ons plek gegee vir 3 mense, nie 4 nie. Die eienaar Jaco was so gaaf om vir ons n matras te gee vir ons 2 jarige. Jaco het die webtuiste gekontak oor hulle fout, maar ons is nie gekontak nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roland B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Perfekte plekkie vir die regte oomblik. So tevrede, en so lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelise O
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Baie lekker, sal weer teruggaan. Ons het baie lekker gebrui, die aircon kan dalk bietjie kouer maak, maar dis regtig 'n baie lekker plek en Jaco wat ons gehelp het, was baie gaaf en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charleen C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Waarde vir geld! Baie lekker! Vriendelike ontvangs. Goeie ligging wanneer op reis vanaf tuintoete na Gauteng.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johannes C
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2026

Uitstekend, hulpvaardig, loop die ekstra myl. Jaco het uit sy pad gegaan om te help en beslis die ekstra myl geloop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 165

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 980
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 980
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Portion 4 of Farm 190, Off the R58, Gariep Dam, 9922, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 32 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4aeb2aaa609bc9436ba42f78594169456e7f3dcf54bced16580a53165ca5cf98387cc49c752510630f86fd64b04cf74edc64?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 3) 165 5 1 5 Portion 4 of Farm 190 Off the R58 9922 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.648344522135 25.4825461717
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang