+40
Gastehuis in Gariepdam

Ruigtevallei Lodge

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 32 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Portion 4 of Farm 190, Off the R58, Gariep Dam, 9922, Oos-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Ruigtevallei Lodge, geleë op 'n werkende skaap- en beesplaas, net 9 km vanaf die Gariepdam en gerieflik 15 km vanaf die N1-snelweg, lok met die rustige bekoring van Karoo-sonsondergange.

Verblyf bestaan uit verskeie eenhede met slaapplek vir tussen twee en vyf gaste. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer en sluit 'n plafonwaaier of lugversorging in, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe.

Geriewe op die perseel sluit 'n gemeenskaplike kombuis met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en oond in. Gaste het toegang tot braaigeriewe, 'n swembad en veilige parkering.

Besienswaardighede binne twintig kilometer sluit in visvanggebiede by die Gariepdam en geleenthede om voëllewe, wildsbokke en omliggende landboulandskappe te besigtig.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 157 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Roland B
Gesin met klein kinders
5.0
Perfekte plekkie vir die regte oomblik. So tevrede, en so lekker gebly.
Jan 2026
Annelise O
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker, sal weer teruggaan. Ons het baie lekker gebrui, die aircon kan dalk bietjie kouer maak, maar dis regtig 'n baie lekker plek en Jaco wat o...
Sien meer
Jan 2026
Charl D
Saam met lewensmaat
5.0
Mooi, stil en rustig. Het baie lekker gebly, dit was stil en rustig gewees. Is ook naby aan Gariepdam se winkels, restaurante en brug met sluise.
Des 2025
Francois S
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker geslaap. Baie gerieflik vir oorslaap met klein kinders.
Des 2025
Mthandeni D
Gesin met klein kinders
4.6
Great, clean lodge - works well for a sleepover. The room was very spacious, with air conditioning, which is very important for those p...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 157

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Portion 4 of Farm 190, Off the R58, Gariep Dam, 9922, Oos-Kaap
  • Gaste dink Ruigtevallei Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 980
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 980
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Portion 4 of Farm 190, Off the R58, Gariep Dam, 9922, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 32 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4aeb2aaa609bc9436ba42f78594169456e7f3dcf54bced16580a53165ca5cf98387cc49c752510630f86fd64b04cf74edc64?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 3) 157 5 1 5 Portion 4 of Farm 190 Off the R58 9922 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.648344522135 25.4825461717
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang