LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ruiterbosch Lodge | LekkeSlaap
+51

Ruiterbosch Lodge

Lodge
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ruiterbosch Farm 60/54, , Mosselbaai District, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Ruiterbosch Lodge is 30 km vanaf Mosselbaai aan die voet van die Outeniquaberge geleë. Ons bied ontspanne, ruim plaasstyl selfsorg-verblyf en bied 'n plaas-ervaring wat ideaal vir sakelui of gesinne is wat reis. Dis 'n unieke omgewing vir inwoners sowel as dagbesoekers. Geriewe sluit Die Afdak Restaurant en Kroeg, teetuin, plaasdiere vir kinders, speelarea vir kinders, Die Zink Stoor Arts, kunsvlytwinkel, groot oop grasperke en boerderyareas in en bied vir kinders van alle ouderdomme veilige interaksie met die diere, asook verskillende buitelugaktiwiteite en speletjies. Met die wete dat kinders veilig is, kan ouers 'n ontspannende maaltyd en drinkgoed geniet, rustig in die tuine rondkyk en spesiale items uit ons padstal of kuns- en kunsvlytwinkel koop.

Die Ruiterboschvallei is sentraal aan die voet van die Outeniquaberge. Vanaf Oudtshoorn op die R328 en die Robinsonpas, is selfs die veteraan-reisiger verbaas oor die skielike verandering in natuurskoon en klimaat. Die warm en droë Karoo word vervang deur 'n pragtige woud met die Indiese Oseaan wat in die verte glinster.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 9 resensies vir Ruiterbosch Lodge
Netheid
3.8/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Ruiterbosch Farm 60/54, , Mosselbaai District, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ruiterbosch Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ruiterbosch Farm 60/54, , Mosselbaai District, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArQvcd4rO71X9FRCUcy7u0vOl56dmmLX8E6egcWq64eyW9gyCwl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 9 5 1 5 Ruiterbosch Farm 60/54 Route 328 below Ruiterbos Nature Reserve 6520 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -33.934681482947 22.035645246506
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!