LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rukiya Safari Camp | LekkeSlaap
+102

Rukiya Safari Camp

Tentekamp
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wild Rivers Natuurreservaat, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Geen kinders onder 4
  • Vanaf R3 500 per nag(plek vir 4)

Beskrywing

Rukiya Safari Camp is in Hoedspruit, Limpopo, 'n gebied wat veral bekend is vir sy staproetes, natuurlewe en ikoniese besienswaardighede, insluitend die Moholoholo Wildlife Rehabilitation Centre, Hoedspruit Endangered Species Centre en Kinyonga Reptile Centre. Hierdie is die perfekte wegbreekplek vir diegene wat op soek is na 'n vakansie weg van die besige stadslewe.

Verblyf is in 7 eenhede beskikbaar met slaapplek vir 20 gaste. Die eenhede wat aangebied word, sluit Matumi-tent, Boerboontent, Leadwood-tent, Jacalberry-tent, Marula-tent, Bush Willow-tent, en die Rukiya Family House in. Al die tente het gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n stort, 'n privaat ingang en 'n houtdek.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, restaurant, kroeg en braai-area in. Gaste is ook welkom om die doendinge op die perseel te geniet wat wildkyk, voëlkyk en die Groot Vyf insluit.

Doendinge en besienswaardighede in die omgewing sluit perdry, voëlkyk, swem en wynproe in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Ligging

  • Wild Rivers Natuurreservaat, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wild Rivers Natuurreservaat, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Geen kinders onder 4
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA623203a5fa289ab83ec8e124c130d553d2d4c5ea0bbd3ef11c5f2b7c6743f6350d6ace4c0f586066205040b889349f41e35f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500  per nag(plek vir 4) 21 Wild Rivers Nature Reserve Hoedspruit 1380 Limpopo 086 999 0018 12:00-18:00 10:00 -24.254839125577 30.832706093788
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!