LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+50
Selfsorg in Waterberg

Rupping Bush Retreats

4 gaste

2 slaapkamers

3 beddens

2 badkamers

30% AF!
Weeksdagaanbod
Kry 30% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 30 Sep 2026 tot 30 Nov 2026.
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • E6 Olienhout Street, Shona Langa Nature Reserve, Waterberg, 0480, Limpopo Sien kaart

Beskrywing

Rupping Bush Retreats is 'n stylvolle selfsorghuis in die Shona Langa Natuurreservaat, in die hartjie van die Waterberg en slegs 55 km vanaf Bela-Bela. Die reservaat huisves ongeveer 29 spesies wild en 'n wye verskeidenheid voëllewe, wat dit die ideale wegbreekplek maak vir gesinne wat 'n blaaskans wil hê van die tempo van die stadslewe.

Hierdie gemaklike toevlugsoord kan tot 4 gaste akkommodeer, perfek vir 2 volwassenes en 2 kinders of 4 volwassenes. Die huis beskik oor 2 en suite-slaapkamers, beide toegerus met plafonwaaiers om koel te bly gedurende warm someraande. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer bied 2 enkelbeddens (wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word) en 'n en suite-badkamer met 'n bad en dubbelwasbak.

Die volledig toegeruste kombuis sluit 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe in. Vir gaste se gerief is daar 'n wasmasjien en skottelgoedwasser. 'n Aanloklike ontbyttoonbank met stoele skep 'n verwelkomende ruimte vir maklike maaltye en gesprekke. Die hoofleefarea is lugverkoel en gemeubileer met gemaklike sitplek, 'n TV en gratis WiFi, en beskik oor 'n lieflike eetarea.

'n Glasdeur maak oop na die buitebraai-area, en gaste kan ook aande rondom die boma-vuurput geniet met pragtige uitsigte oor die omliggende bos. Wildvoerders aan beide kante van die huis lok dikwels wildlewe en bied naby-uitsigte direk vanuit die gemak van die huis.

Daar is ook 'n houtvuur-warmbad: jy bou en steek self die vuur aan, en dit neem ongeveer 1.5 tot 2 uur om op te warm. Ons voorsien 'n aanvanklike hoeveelheid brandhout vir beide die boma en die warmbad, maar bring gerus ekstra, want daar is nooit heeltemal genoeg nie!

Gaste het ook eksklusiewe toegang tot 'n wildkykvoertuig, perfek om die 2000 hektaar privaat natuurreservaat te verken. Die reservaat sluit 'n dam, vleilandgebied en 'n boslapa in vir ontspanning, braai of rustige pieknieks in die natuur.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai
Vuurmaakhout
Warmbad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Abel B
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker ontspan in die bos. Baie lekker plek, sal vir seker weer kom kuier!
Aug 2026
Nieuwoudt E
5.0
Vredevol en rustig in die natuur. Die plek was uiters netjies en modern en tog in die bos en natuur ver van alles. Ons het baie bederf gevoel om in di...
Sien meer
Jul 2026
Annemarie L
Saam met vriende
5.0
Gerieflik en netjies, met 'n paar heerlike aktiwiteite. Goed ingerig, netjies, modern met alles wat jy benodig vir 'n rustige en genotvolle wegbreek. ...
Sien meer
Apr 2026
Lizelle J
Saam met lewensmaat
5.0
Absoluut die moeite werd. Dit was baie lekker en het ook lekker ontspan, absoluut die moeite werd. Die huis is pragtig en luuks met alles wat mens nod...
Sien meer
Nov 2025
Elmarie J
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig. Pragtige natuur. Netjies, skoon plek. Alles wat jy nodig het. Heerlik. Stil. Jy hoor die naggeluide klokhelder. Plekkie is so netjies. Baie mo...
Sien meer
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mariska Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • E6 Olienhout Street, Shona Langa Nature Reserve, Waterberg, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Rupping Bush Retreats het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 650
30 % AF
R2 650 R1 855
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 650
30 % AF
R2 650 R1 855
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R2 650
30 % AF
R2 650 R1 855
per nag (plek vir 4)
Bespreek

E6 Olienhout Street, Shona Langa Nature Reserve, Waterberg, 0480, Limpopo

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA748c59bb6ab33c15319cd4d78f0a51e4e4931329bf0ebcd8d1c6f2185e09989a28d548881edfd3b08dabebb3d73e05877aec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 650 nouVanaf R1 855 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 E6 Olienhout Street Shona Langa Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.957269449606 27.92896270752
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang