LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Broadway Tygervalley | LekkeSlaap
+12

Broadway Tygervalley

19 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Richmondstraat 16, Upper Oakdale, Belville, 75300, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Broadway Tygervalley het 5 slaapkamers en bied komplimentêre ontbyt. Dit is net 5 minute vanaf Tygervallei Winkelsentrum af en ook net 5 minute vanaf die Velodrome en Bellville Atletiekstadion wat bekend is vir die groot sport- en sosiale geleenthede wat daar gehou word.

Ons het 3 dubbelkamers, elk met 'n en suite-badkamer, en ook 2 gesins-suites, ablei elkeen ook met 'n en suite-badkamer. Die kamers word volledig skoongemaak (insluitend beddegoed en handdoeke). Daar is 'n gemeenskaplike TV, braaigeriewe en 'n swembad.

Dis in Kaapstad se noordelike voorstede geleë, met vinnige, gerieflike toegang tot die N1. Dit is sowat 25 minute se ry van Kaapstad se stadskern, die V&A Waterfront en die Kabelkarretjie af. Century City, Canal Walk Winkelsentrum, wynkelders en sekere wynroetes is sowat 15 minute van die gastehuis af. En Kaapstad Internasionale Lughawe is skaars 20 minute se ry weg.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 19 resensies vir Broadway Tygervalley
Netheid
4.2/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Richmondstraat 16, Upper Oakdale, Belville, 75300, Wes-Kaap
  • Gaste dink Broadway Tygervalley het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Richmondstraat 16, Upper Oakdale, Belville, 75300, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZkNTU5MzMyLTEwMTUtNGMzYy1hYTgxLWQ0N2Q1ZDUwNDJhYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 19 5 1 5 16 Richmond Street Upper Oakdale 75300 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.884 18.6382
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!