Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rus & Dal

Troupant
Vanaf
Vanaf R700
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die oopplan-eenheid is ideaal vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook WiFi, 'n kaggel en 'n waaier, maar let daarop dat die eenheid nie 'n TV het nie. Alhoewel die eenhede langs mekaar geleë is, is elke eenheid privaat omhein vir troeteldiere. Die eenhede word Maandae en Woensdae skoongemaak.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word. Katte is op die eienaar se eie risiko welkom.
Indien 'n troeteldier saamkom, moet gaste asseblief 'n beddegoed vir die hond saambring. Troeteldiere word nie op die meubels toegelaat nie.
- Die eenhede word Maandae en Woensdae skoongemaak.
- Neem kennis, daar is 'n grondpad wat na die verblyf lei. Gaste moet voor aankoms navraag doen oor die pad se toestand, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Jangroentjie
Vanaf
Vanaf R750
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die oopplan-eenheid is ideaal vir 2 volwassenes en 1 kind. Die eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n kinderslaapbank en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook WiFi, 'n kaggel en 'n waaier, maar let daarop dat die eenheid nie 'n TV het nie. Alhoewel die eenhede langs mekaar geleë is, is elke eenheid privaat omhein vir troeteldiere. Die eenhede word Maandae en Woensdae skoongemaak.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Kinderbank vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbank vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word. Katte is op die eienaar se eie risiko welkom.
Indien 'n troeteldier saamkom, moet gaste asseblief 'n beddegoed vir die hond saambring. Troeteldiere word nie op die meubels toegelaat nie.
- Die eenhede word Maandae en Woensdae skoongemaak.
- Neem kennis, daar is 'n grondpad wat na die verblyf lei. Gaste moet voor aankoms navraag doen oor die pad se toestand, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kriekstraat 365, Rosendal, 9720, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfadccc460b17e51673d53160b16ae627455de871fd07d881cc27bdc8c218c63fb0a60c944a76d2768a4867828403f2b4c206?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 365 Kriek Street Rosendal 9720 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.506947884592 27.940936088562
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem