Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rus & Dal

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Jangroentjie
Selfsorg
Troupant
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R200 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

- Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word. Katte is op die eienaar se eie risiko welkom.
Indien 'n troeteldier saamkom, moet gaste asseblief 'n beddegoed vir die hond saambring. Troeteldiere word nie op die meubels toegelaat nie.
- Die eenhede word Maandae en Woensdae skoongemaak.
- Neem kennis, daar is 'n grondpad wat na die verblyf lei. Gaste moet voor aankoms navraag doen oor die pad se toestand, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kriekstraat 365, Rosendal, 9720, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfadccc460b17e51673d53160b16ae627455de871fd07d881cc27bdc8c218c63fb0a60c944a76d2768a4867828403f2b4c206?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 365 Kriek Street Rosendal 9720 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.506947884592 27.940936088562
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem