Parys Akkommodasie by Rus & Vrede on Vaal | LekkeSlaap
+51
+51

Rus & Vrede on Vaal

36 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R1 850 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rosettenville 10, Parys, 9585, Vrystaat
  • Geen kinders onder 12

Beskrywing

Rus & Vrede on Vaal is 'n luukse gastehuis aan die oewer van die vreedsame Vaalrivier net buite Parys in die Vrystaat en sowat 100 km van Johannesburg af. Dit was oorspronklik deel van die Rosettenville Plaas op die grens van Noordwes en die Vrystaat, net langs die luukse Vaal de Gráce Gholflandgoed.

Die gastehuis is smaakvol gemeubileer met eksklusiewe dekor en ontwerp om 'n warm, huislike atmosfeer te skep, met pragtige uitsigte oor die Vaalrivier en die 18 putjie-gholfbaan. Elke kamer het 'n gemaklike koninggrootte-bed met luukse linne. Daar is ook lugversorging, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, kluis, haardroër, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe met 'n Nespresso-koffiemasjien. Gratis WiFi word voorsien.

Gaste kan lekker ontspan, rus, op die terras lees, voëlkyk, kajakvaar, piekniek hou of skemerkelkies drink.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 36 resensies vir Rus & Vrede on Vaal
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Rosettenville 10, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink Rus & Vrede on Vaal het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 850
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rosettenville 10, Parys, 9585, Vrystaat
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkzMDQ2ZTQ0LWFkM2QtNDJhNi05YzQzLTRmMTNhOTU0ZmVkOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 850  per nag (vir 2 persone) 36 5 1 5 10 Rosettenville Parys 9585 Vrystaat 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -26.927557759557 27.422709582011
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za