LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rus-en-Roes Beach Home | LekkeSlaap
+31

Rus-en-Roes Beach Home

7 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Panoramastraat, Buffelsbaai, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 550 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Rus-en-Roes Beach Home is 'n gesinsvriendelike vakansiehuis in Buffelsbaai. Die hoofdeel van die huis is in die 1960's gebou en is onlangs opgeknap.

Die hoofhuis beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander 2 slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens. Daar is 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, en 'n ekstra toilet met 'n wasbak, en 'n buitestort. Die huis het 'n oopplan-sitarea, -eetarea en kombuis wat na 'n buitebraai-area met 'n uitsig oor die see lei. Daar is 'n basiese waskamer, buitebraai, Weber en stoorplek vir fietse en branderplanke. Die huis moet self skoongemaak word.

Daar is buitekamers wat gesluit is en nie beskikbaar is gedurende gaste se verblyf nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Rus-en-Roes Beach Home sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 7 resensies vir Rus-en-Roes Beach Home
Netheid
4.4/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Panoramastraat, Buffelsbaai, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rus-en-Roes Beach Home het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Panoramastraat, Buffelsbaai, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA24d21108382aea25979a48419d180e65127baba77512d8808ddb6035f99ebdf23a0cbdbf76ba19329a358a0e9a6970129d1f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 550  per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 7 Panorama Street Buffels Bay 6570 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.084688134201 22.969808006258
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!