LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+15
Selfsorg in Hanover

Rus 'n Bietjie   Prime picks icon.

Prime picks icon.

4 gaste

1 slaapkamer

3 beddens

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Market Street 4, Hanover, 7005, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Rus 'n Bietjie is op die eienaar se perseel in Hanover, Noord-Kaap geleë. Dit is 'n gerieflike oornagstop vir reisigers en meer geskik vir 'n kort verblyftydperk, alhoewel gaste welkom is om vir langer te bly.

Die verblyf beskik oor 2 slaapkamers en is geskik vir 4 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het het 'n bad, toilet en wasbak.

Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel en 'n kombuisie wat met 'n yskassie, ketel en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Hanover het 'n ryk geskiedenis en ouwêreldse sjarme. Die ou watervore, mooi historiese geboue en kerke dra by tot die onmiskenbare atmosfeer van Hanover.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Stort-oor-bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Sanet D
Saam met lewensmaat
5.0
Héérlik gebly. Voorwaar net 'n plesier! Juweel van 'n gastehuis. So smaakvol en met soveel sorg en liefde, baie oordeelkundig versier. Alles is pynlik...
Sien meer
Sep 2026
Dolf B
5.0
Weer lekker. My tweede keer hier was net so aangenaam soos die eerste keer. En dit het gesneeu in Hanover!
Mei 2026
Maison S
5.0
Great. The stay was comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2026
Dolf B
5.0
Gerieflik en modern. Baie gerieflik en modern. Dit het alles wat 'n mens nodig het. Daar is 'n massiewe kaart van groot dele van die Noord-Kaap teen d...
Sien meer
Mrt 2026
Schalk W
5.0
Gerieflik. Was lekker en gerieflik, sal WiFi nogal geniet.
Feb 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Maria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 4 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur

Ligging

  • Market Street 4, Hanover, 7005, Noord-Kaap
  • Gaste dink Rus 'n Bietjie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R2 600
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 600
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Market Street 4, Hanover, 7005, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec637cd62d3feb4e12b6337c06e402be4541a50803c872169089c027e7e31078ac4c5a5f6b8642eeeeb31b3a0b3c27ac9b00?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag, vir 4 mense 45 5 1 5 Market Street 4 Hanover 7005 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -31.068748726511 24.440063001742
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang