Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rus Vir My Siel

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 10 resensies vir Rus Vir My Siel
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.7/5
Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Devonne J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Devonne J
Saam met vriende

Die huis is baie netjies en alles is daar wat jy dalk kan benodig. Die eienaar is vriendelik en tegemoetkomend. Net een iets. Hul moet 'n dekodeerder beskikbaar hê vir DStv, want nie almal het een om saam te bring nie. Andersins was alles goed. .

Eienaar was altyd beskikbaar as jy hom nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rus Vir My Siel se terugvoer

Dankie Devonne vir jou trugvoering. Jul het ook die plek baie netjies en skoon gelos.
Sal kyk na die opsie van die dekordeerder vorentoe.

Rus Vir My Siel
Whasiefa A - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Whasiefa A

Super quiet, very clean and all amenities at hand.

I was so in awe with how this place had everything. And I mean everything! An oven that works. Shops are so close by, bought all ingredients and baked a cake! The stay was amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rus Vir My Siel se terugvoer

Thank you for your kind review and for leaving the place very neat on your departure. Looking forward hosting you in the near future again.

Rus Vir My Siel
Anene S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anene S
Saam met vriende

Goed ingerig en lekker kuierplek met baie spasie! Sal dit beslis aanbeveel.

Stapafstand van winkels en die see, maar veilig en ruim vir 6 mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rus Vir My Siel se terugvoer

Hi Anene, baie dankie vir jou resensie. Ons sien uit om julle weer daar te ontvang.

Rus Vir My Siel
Natasha S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha S
Gesin met klein kinders

Dit was baie lekker ons het dit geniet.

Sal definitief weer gaan. Daar is soos alles in die huis. Netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rus Vir My Siel se terugvoer

Hi Natasha
Baie dankie vir jou resensie. Ons sien uit om julle weer daar te ontvang.

Rus Vir My Siel
Brad S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Brad S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful retreat.

Nice location away from city life.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rus Vir My Siel se terugvoer

Thank you Brad. Any time welcome again.

Rus Vir My Siel
Melissa J - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa J
Saam met vriende

Good.

Was a good stay, great location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rus Vir My Siel se terugvoer

Thank you for the review. Trust to see you in the future again.

Rus Vir My Siel
Nicole K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole K
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Ons het baie lekker gebly. Die eenheid is baie goed ingerig met letterlik alles waaraan mens kan dink. Die enigste ding waarna daar dalk gekyk kan word is die ongelooflike baie "damp" in die kamer sonder badkamer, dit veroorsaak 'n baie slegte reuk in die kamer. Verder het ons baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rus Vir My Siel se terugvoer

Dankie Nicole vir die trugvoering. Ons sal definitief aandag gee aan die vog in die kamer.

Rus Vir My Siel
Quinita G - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quinita G
Gesin met klein kinders

Dit was so lekker dat ek nie eers wou huis toe gaan nie.

Die plekkie is perfek. Ek sal enige tyd weer gaan. Maar vir langer sal ek graag wil bly. Dit is perfek verby.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rus Vir My Siel se terugvoer

Dankie. Waardeer die terugvoer. Hoop jul kom weer

Rus Vir My Siel
Charlene P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene P

Die langnaweek was baie lekker. Maar ons kon net nie TV kyk nie. Dit sal baie waardeer word as daar DStv sal wees.

Ek sal net voorstel om wel internet of WiFi te laat insit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rus Vir My Siel se terugvoer

Ons beplan om DStv in te sit. Wi-Fi/Internet is net op die oomblik nog baie duur en hopenlik sal dit meer mededingend raak in die area.

Rus Vir My Siel
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Laan 58, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc6508c09541f020e6cd0f48c92ba7ee872db1262669268ade098dc9e3627138ce77798897547bf6c3af5b8f6ad8d6a7a19f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 58 5th Avenue Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.340610142574 19.030062458597